Cover Image

Kerk en orde vandag: Met die klem op die NG Kerk

Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf.
“Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al die temas en onderwerpe is, persoonlike ervaring daarvan het, en dat hy krities en apologeties daaroor kan skryf.” – Prof. Andries le Roux du Plooy, Fakulteit Teologie, Noordwes?Universiteit

Authors:
Piet Strauss
University of the Free State Bloemfontein, Republic of South Africa

Product details

Chapters

  • Voorwoord
  • Hoofstuk 1: Kerkreg ’n Dienende Reg?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-Kerkorde Artikels 1 en 2
  • Hoofstuk 2: Kerkorde en Kerkregering in die NG Kerk Vandag: Reformatories en Dordts?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-Kerkorde Artikels 1-3, 20-21, 49 en 59-61
  • Hoofstuk 3: ’n Eietydse Kerkorde?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir NGK-KO Artikels 1, 2, 44 en 67
  • Hoofstuk 4: Die Uitleg van ’n Kerkorde: ’n Eie Wetenskap?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikel 2
  • Hoofstuk 5: Dienste of Ampte en Gesag?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 3 en 4
  • Hoofstuk 6: Predikantstatus?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 5-14
  • Hoofstuk 7: Net Drie Besondere Ampte?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 9, 16 en 17
  • Hoofstuk 8: Die Pion van die Ouderling?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 3 en 16
  • Hoofstuk 9: Kerkvergaderings: ’n Anti-Hiërargiese Benadering
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 18-20, 22-23
  • Hoofstuk 10: Wat Hoort op die Agenda van Kerkvergaderings?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikel 21
  • Hoofstuk 11: Kerkverband van en vir Gemeentes
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 29-33 en 35
  • Hoofstuk 12: Waarom Sinodes?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 20, 22, 31, 35 en 43
  • Hoofstuk 13: Oor Kerkleiers en Moderators
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 23 en 45-47
  • Hoofstuk 14: Skrif en Belydenis, Eenheid en Kerkverband
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 1 en 2
  • Hoofstuk 15: Eredienste Toon die Karakter van die Kerk
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikel 48
  • Hoofstuk 16: Sakramente is Sigbare Woorde
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikel 49
  • Hoofstuk 17: Kerkjeug is Kerk
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikel 50
  • Hoofstuk 18: Die Kerklike Tug: ’n Anachronisme?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 59-66
  • Hoofstuk 19: Ekumene ook Ordelik?
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikel 70
  • Hoofstuk 20: Kerk, Staat en Samelewing
    Hierdie hoofstuk bevat agtergrond vir die NGK-KO Artikels 67-69

References

Barnard, AC 1981. Die Erediens. Pretoria: NG Kerkboekhandel Transvaal.

Barth, K 1967. Church Dogmatics IV. Edinburgh: T en T Clark.

Bavinck, H 1967. Gereformeerde Dogmatiek IV. Kampen: Kok.

Biesterveld, P en Kuyper, HH 1905. Kerkelijk Handboekje. Kampen: Bos.

Botha, J (red) 2001. Ja vir Jesus, nee vir die kerk. Pretoria: Lapa.

Botha, J en Naudé, P 2010. Goeie nuus om te bely. Die Belydenis van Belhar en die pad van aanvaarding. Wellington: Bybelmedia.

Botha, MC 1987. Die kommissie-struktuur in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Pretoria: Universiteit van Pretoria (Ongepubliseerde DD-proefskrif). 1991. Die status van die predikant en proponent in die NG Kerk. In: Strauss, PJ (red). Byderwets en gereformeerd. Bloemfontein: Pro Christo, 92-104.

Bouwman, H 1985a. Gereformeerd Kerkrecht I. Kampen: De Groot Goudriaan. 1985b. Gereformeerd Kerkrecht II. Kampen: De Groot Goudriaan.

Bronkhorst, AJ 1947. Schrift en kerkorde. Den Haag: Zuid-Hollandsche Boek- en Handelsdrukkery.

Calvyn, J sa. Institutie (Boek IV). Delft: Meinema (vertaling A Sizoo).

Celliers, A 2003. Skrif en Kerkorde. Bloemfontein: UV (ongepubliseerde DTh-proefskrif).

Coertzen, P 2003. Regsbeskerming in die kerk. In: Torfs, R, Martens, K, Koffemans, L en Coertzen, P. Recht op recht in de kerk. Leuven: Peters, 199-258.

De Jong, O 1987. Geschiedenis der kerk. Nijkerk: Callenbach.

Dingemans, GDH 1987. Een huis om in te wonen. Den Haag: Boekencentrum.

Dooyeweerd, H 1968. The Christian idea of the state. Nutley: Craig Press.

Du Plooy, A le R 1988. Die verband tussen Skrif, konfessie en kerkorde volgens die gereformeerde kerkreg. Potchefstroom: PU vir CHO. 1989. Ekklesia en meerdere vergaderinge. Potchefstroom: PU vir CHO (ongepubliseerde ThM-verhandeling). 2002. A reformed theological perspective on the Gereformeerde Kerke in SuidAfrika and apartheid. Studia Historiae Ecclesiasticae, 28/1, 1-24. 2007. Beginsels vir regspraak in die kerk. Die Kerkblad April 2007, 18-20.

Durand, JJF 1984. ’n Belydenis – was dit werklik nodig? In: Cloete, GD en Smit, DJ. ’n Oomblik van waarheid. Kaapstad: Tafelberg.

Du Rand, JA 1988. Charisma en amp - ’n Pauliniese eksegetiese verkenning. In: Roussouw, P (red). Gereformeerde Ampsbediening. Pretoria: NG Kerkboekhandel 1988, 75 94.

Du Toit, JHH sa. Skrif en kerklied. In: Marais, BJ et al. Rondom die prediking. Pretoria: NG Kerkboekhandel.

Du Toit, PR 1991. Die uitleg van ’n kerkorde. In: Strauss, PJ (red). Byderwets en gereformeerd. Bloemfontein: Pro Rege, 46-64.

Engelsma, DJ 1996. The authority of the major assemblies. Protestant Reformed Theological Journal 30/1, 38-59.

Engelhard, DH en Hofman, LJ 2001. Manual of Christian Reformed Church Government. Grand Rapids: CRC Publications.

Fowler, S 1988. The state in the light of the Scriptures. Potchefstroom: PU vir CHO.

Hanekom, TN 1950. Die Kerkbode

Harmannij, K 1990. Wegwijs in de Kerkorde. Barneveld: De Vuurbaak.

Heyns, JA 1973. Die brug tussen God en mens. Kaapstad: NG Kerk-Uitgewers. 1974. Kerk en samelewing. In: Duvenage, SCW (red), Reformasie en revolusie, 37- 46. Potchefstroom: PU vir CHO. 1977. Die kerk. Pretoria: NG Kerkboekhandel. 1988. Teologiese Etiek 2/2. Pretoria: NG Kerkboekhandel. 1992. Inleiding tot die Dogmatiek. Halfway House: NG Boekhandel 1988.

Hill, D 1972. The Gospel of Matthew. London: Oliphants.

Hommes, NJ sa. God en keizer in het Nieuwe Testament. Franeker: T Wever.

Hoogste Hof van Appèl in Suid-Afrika, saaknommer 536/98.

Hooijer, C 1846. Kerkelijke wetten voor de Hervormden in het Koninkrijk der Nederlanden. Zalt-Bommel: J Noman en Zoon.

Hou Koers 1-2010. Die Voortrekkertydskrif.

Hovius, J 1972. Notities betreffende de Synode te Emden 1571 en haar artikeln. Kampen: Kok.

Jansen, J 1952. Korte verklaring van de Kerkorde der Gereformeerde Kerken. Kampen: Kok (3e druk).

Janse van Rensburg, J 2003. Narrative Preaching. Bloemfontein: UFS.

Jonker, H sa. Liturgische oriëntatie. Wageningen: Zomer en Keunings.

Jonker, WD 1965. Om die regering van Christus in sy kerk. Pretoria: Unisa. 1970. Als een riet in de wind. Kampen: Kok. 1976. Die Woord as opdrag. Pretoria: NG Kerkboekhandel. 1994. Bevrydende waarheid. Wellington: Hugenote-Uitgewers

Karres, DJ 1969. De gemeente en haar diakonaat. Den Haag: Boekencentrum.

Kerkbode 07/08/2009.

Kleynhans, EPJ 1973. Die kerkregtelike ontwikkeling van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika 1795-1962. Sl:sn. 1982. Gereformeerde Kerkreg I. Pretoria: NG Kerkboekhandel. 1984. Gereformeerde Kerkreg II. Pretoria: NG Kerkboekhandel. 1985. Gereformeerde Kerkreg III. Pretoria: NG Kerkboekhandel. 1988. Gereformeerde Kerkreg IV. Pretoria: NG Kerkboekhandel. 1991. Drie besondere ampte nog houdbaar? In: Strauss, PJ (red). Byderwets en gereformeerd. Bloemfontein: Pro Christo.

Kleynhans, HJ 2008. Belydenis, kerkbegrip en kerkorde in die hereniging van die NG Kerkfamilie. Bloemfontein: DTh-proefskrif (ongepubliseerd).

Kleyn, D en Viljoen, F 1999. Beginnersgids vir regstudente. Kenwyn: Juta (2e druk).

Kock, P de B 1975. Christelike wysbegeerte – Inleiding. Bloemfontein: Sacum.

Kruger, LS et al 1966. Handleiding by die Kerkorde. Potchefstroom: Pro Rege.

Kuiper, B 1995. The church in history. Grand Rapids: CSI Publications.

Kuitert, H 1988. Alles is politiek, maar politiek is niet alles. Kampen: Kok.

Kuyper, A 1884. Tractaat van de Reformatie der Kerken. Amsterdam: Höveker en Zoon.

Kuyper, HH sa. De Post-acta of na-handelingen van de Nationale Synode van Dordrecht in 1618 en 1619 gehouden. Amsterdam: Höveker en Wormser.

Lilje, H 1983. Martin Luther 1483/1983. Bonn: Inter Nationes.

Moller, FP 1975. Die diskussie oor die charismata soos wat dit in die pinksterbeweging geleer en beoefen word. Braamfontein: Evangelie Uitgewers.

Nauta, D 1971. Verklaring van de kerkorde van de Gereformeerde Kerken in Nederland. Kampen: Kok.

Nel, R en Du Toit, H 2007. Ons pelgrimsreis na eenheid. Pretoria: UP.

NGK (Nederduitse Gereformeerde Kerk) 1959. Handelinge Raad van Kerke. Sl:sn. 1962, 1978, 1986, 1990, 1994. 1998, 2002, 2004, 2007 I, II en III. Handelinge van die Algemene Sinode. Sl:sn. 1964. Kerkorde. Pretoria: NG Kerk-Uitgewers. 1986. Die Kerkorde. Pretoria: NG Kerkboekhandel Transvaal. 2007. Die Kerkorde. Wellington: Bybelmedia.

NGK in die VS (Oranje-Vrystaat) 1937. Handelinge van die Sinode. Sl:sn.

NGK in die VS (Oranje-Vrystaat) 1937. Kerkorde. Sl:sn.

NGK in die VS (Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Vrystaat) 1991, 2003, 2009. Kerkorde. Bloemfontein: NG Sendingpers.

NG Kerk in die VS 2009. Agenda van die Sinode. Sl:sn.

Nyomi, S 07.02.2009. Onderhoud.

Pearlman, M 1943. Knowing the doctrines of the Bible. Springfield: Gospel Publishing House.

Plomp, J 1992. Kerk en recht. In: Van’t Spijker, W en Van Drimmelen, LC. Inleiding tot de studie van het kerkrecht. Kampen: Kok, 32-42.

Polman, ADR sa. Onze Nederlansche Geloofsbelijdenis. Franeker: Wever.

Pont, AD 1981. Die historiese agtergronde van ons kerklike reg I. Pretoria: HAUM. 1986. Verbond en volkskerk. Hervormde Teologiese Studies 42/1:28-76. https://doi.org/10.4102/hts.v42i1.2128

Praamsma, L 1946. Kerkenordening en geschiedenis. Kampen: Kok.

Protestantse Kerk in Nederland 2003. Kerkorde en ordinansies. Zoetermeer: Boekencentrum.

Rapport 06:12:2009, 1.

Roijaards, HJ 1834. Hedendaagsch Kerkregt bij de Hervormden in Nederland. Utrecht: J Altheer.

Rossouw, P (red) 1988. Gereformeerde ampsbediening. Pretoria: NG Kerkboekhandel 1988.

Rossouw, P 1989. Ecumenical panorama. A perspective from South Africa. Roodepoort: Transo Press.

Rutgers, FL 1889. Acta van de Nederlandsche Synoden der zestiende eeu. Utrecht: Kemink. 1882. Het kerkverband. Amsterdam: Kruyt. 1918. Verklaring van de Kerkenordening van de Nationale Synode van Dordrecht van 1618-1619 IV. Rotterdam: Libertas. 1971. De geldigheid van de oude kerkenordening der Nederlandse Gereformeerde Kerken. Amsterdam: Ton Bolland. https://doi.org/10.1007/978-94-015-2984-6

Sadler, THN 1979. Die kerklike tughandeling. Pretoria: NG Kerkboekhandel Transvaal. 1989. Die verjuridisering van ons kerkreg. In: Du Rand, JA en Kellerman, JS. Diensknegte van die Koning. Bloemfontein: Pro Christo, 137-145.

Schepper, JMJ 1948. Vrijheid van godsdienst en de verhouding kerk en staat. Den Haag: Boekencentrum.

Schippers, R 1959. Johannes Calvyn. Kampen: Kok.

Schulze, LF 1978. Geloof deur die eeue. Pretoria: NG Kerkboekhandel.

Smit, CJ 1984. God se orde vir sy kerk. Pretoria: NG Kerkboekhandel Transvaal. 137

Sohm, R 1923. Das Kirchenrecht I. Leipzig: Von Dancker en Humbolt.

Spoelstra, B 1963. Die “Doppers” in Suid-Afrika 1760-1899. Kaapstad: Nasionale Boekhandel. 1989. Gereformeerde kerkreg en kerkregering. Hammanskraal: GKSA.

Steenbergen, W 1991. Bijbelse actergronden. In: Koole, D en Velema, WH. Zichtbare liefde van Christus. Kampen: Kok Voorhoeve, 11-46. 1991. Het Nieuwe Testament – Handelingen en brieven (oor diakonaat, PJS). In: Koole, D en Velema, WH. Zichtbare liefde van Christus. Kampen: Kok Voorhoeve, 23-42.

Strauss, HJ 1982. Christelike wetenskap en Christelike onderwys. Bloemfontein: SACUM.

Strauss, PJ 1989a. Ekumene gestol? In: Kellerman, JS en Durand, JA. Diensknegte van die Koning. Bloemfontein: Pro Christo, 146-162. 1989b. Geen kerk oor ’n ander. Acta Theologica 9/1, 1-14. 1989c. Kerklike independentisme en/of kongregasionalisme en grondmotiewe. Studia Historiae Ecclesiasticae 15/2, 117-127. 1991a. “Kerklike sake op kerklike wyse” – kan dit so gehandhaaf word? In: Strauss, PJ (red). Byderwets en gereformeerd. Bloemfontein: Pro Christo, 105- 117. 1991b. Kerkreg en ekumene: ’n verwaarloosde tema in die NG Kerk. In: Strauss, PJ (red). Byderwets en gereformeerd. Bloemfontein: Pro Christo, 187-200. 1992. Die NG Kerk se ultimatum van 1984: op kerklike wyse? Acta Academica 24/2, 67-78. 1993. Op die tweesprong? Bloemfontein: UV. 1994. Pneumatologie versus Christologie? Studia Historiae Ecclesiasticae XX/1, 51-64. 1995a. Die aktuarius in die NG Kerk. Ned Geref Teologiese Tydskrif 36/3, 421- 436. 1995b. Die Algemene Sinodale Kommissie in die NG Kerk. Ned Geref Teologiese Tydskrif 36/4, 545-557. 1997. Die krisis rondom “meerdere” vergaderings in die NG Kerk – enkele aantekeninge en raakpunte met teologiese opleiding. Ned Geref Teologiese Tydskrif 38/3, 171-179. 138 1999. Die goedkeuring van kerkrade vir ’n nuwe verband in die NG Kerkfamilie? Acta Theologica 19/2, 32-54. 2001. Kerkverband in die NG Kerk vandag. Ned Geref Teologiese Tydskrif 42/3 en 4, 395-405. 2002. Toenemende isolasie deurbreek. In: Du Toit, F, Hofmeyr, H, Strauss, P en Van der Merwe, J. Moeisame pad na vernuwing. Die NG Kerk se pad van isolasie en die soeke na ’n nuwe relevansie 1974-2002. Bloemfontein: Barnabas, 183-241. 2003. Church and state authority in South Africa. European Journal for Church and State Research, 10, 239-258. 2004. Die teologiese en morele regverdiging van apartheid en ’n status confessionis. ’n Vergelyking tussen die Wêreldbond van Gereformeerde Kerke en die Gereformeerde Ekumeniese Sinode se hantering van die saak. In: Tolmie, F (red). Die Woord verwoord. Bloemfontein: Universiteit van die Vrystaat, 96-121. 2005a. Watter sake hoort by meerdere vergaderings? In die Skriflig 39/2, 293- 310. 2005b. Belydenis, kerkverband en Belhar. Ned Geref Teologiese Tydskrif 46/3 en 4, 560-575. 2006a. Skrif, belydenis en die aard van kerkverband. Ned Geref Teologiese Tydskrif 47/1 en 2, 103-111. 2006b. Die Dordtse tradisie en binding aan die belydenis. In die Skriflig 40/4, 560-575. 2007a. Die regsposisie van kerke in ’n verenigingsproses. Die NG Kerk teen die agtergrond van ontwikkelinge in België. Ned Geref Teologiese Tydskrif 48/1 en 2, 202-212. 2007b. Die NG Kerkfamilie in Suider-Afrika: ’n Nuwe kerkverband? In: Nel, R en Du Toit, H. Ons pelgrimsreis na eenheid. Pretoria: UP, 92-105. 2008a. Kerkreg en die staat as regsorgaan. Sl:sn. 2008b. Die “kerklike gesag” van kerkvergaderings soos in die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. In die Skriflig 42/2, 239-252. 2009. Kerkreg ’n dienende reg? Ned Geref Teologiese Tydskrif 50/3 en 4, 492-499.

Taalsentrum Universiteit van Stellenbosch sa. ’n Verslag aan die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Stellenbosch: Universiteit van Stellenbosch.

Treurnicht, AP 1961. Grense tussen kerk en staat. In: Thom, HB et al. Grense, Stellenbosch: Universiteit, 37-50.

Trimp, C 1988. Ambt als dienst? In: Rossouw, P (red). Gereformeerde Ampsbediening. Pretoria: NG Kerkboekhandel 1988, 233-242.

Van de Beek, A 1991. Hermeneutiek van het kerkrecht. In: Van’t Spijker, W en Van Drimmelen, LC. Inleiding tot de studie van het kerkrecht. Kampen: Kok, 59-72.

Van Dellen, I en Monsma, M 1967. The revised church order commentary. Grand Rapids: Zondervan.

Van der Linde, GPL 1965. Die grondbeginsels van die presbiteriale kerkregeringstelsel. Potchefstroom: Pro Rege. 1983. Die Kerkorde. Pretoria: TG van Wyk.

Van der Merwe, RM 2009. Die konkretisering van eenheid in ’n plurale en gebroke ekumeniese gemeenskap – ’n gereformeerd-kerkregtelike beskouing. Potchefstroom: NWU (ongepubliseerde PhD-proefskrif).

Van der Watt, PB 1973. Die Loedolffsaak en die NG Kerk 1862-1962. Kaapstad: Tafelberg.

Van der Watt, PB 1987. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1905-1975. Pretoria: NG Kerkboekhandel van Transvaal.

Van Itterzon, GP 1974. Het kerkelijke ambt in geding. Kampen: Kok.

Van Niekerk, A 1987. Staatsgesag en burgerlike ongehoorsaamheid. In: Du Toit, DA (red). Staatsgesag en burgerlike ongehoorsaamheid. Kaapstad: Lux Verbi, 7-19.

Van Rensburg, JJ 2003. Narrative Preaching. Acta Theologica Supplementum 4. Bloemfontein: UV.

Van Ruler, AA 1971. Op gezag van een apostel. Callenbach: Nijkerk.

Van Spijker, W 1971. Stromingen onder de reformatorisch gezinden te Emden. In: Nauta, D et al. De synode van Emden 1571-1971. Kampen: Kok, 50-74. 1982. Goddelijk recht en kerkelijke orde bij Martin Bucer. Kampren: Kok.

Van Wyk, JH 1989. WD Jonker as ekklesioloog. In: Theron, PF en Kinghorn, J (reds), Koninkryk, kerk en kosmos. Bloemfontein: Pro Christo, 74-86.

Velema, WH 1972. Politieke prediking. Apeldoornse Studies no. 5.

Verenigende Gereformeerde Kerk in Suidelike Afrika (VGKSA) 2008. Agenda for Synod. Sl:sn.

Visser, J 1999. Die kerkorde in praktyk. Orkney: EFJS Drukkers.

Volksblad 21:03:2007. 25:11:2009. https://doi.org/10.12968/eyed.2009.11.6.44397

Vorster, JD 1956. Die kerkregtelike ontwikkeling van die Kaapse Kerk onder die Kompanjie 1652- 1795. Potchefstroom: Pro Rege. 1960. Die kerkorde van die NG Kerke. Ned Geref Teologiese Tydskrif 1/4, 12-18.

Vrijlandt, MA 1989. Liturgiek. Zoetermeer: Meinema.

Vrye Afrikaan 18:10:2007.

Wolf, E 1961. Ordnung der Kirche. Frankfurt am Main: Vittorio Klostermann

Published
August 1, 2010

Details about the available publication format: Print

Print
ISBN-13 (15)
9781920383213
Date of first publication (11)
2010-08-01
Hijri Calendar
Physical Dimensions
175.01mm x 245.11mm x 5.00mm

How to Cite

Strauss, P. . (2010). Kerk en orde vandag: Met die klem op die NG Kerk. UJ Press. https://doi.org/10.18820/9781920383213