Spikkels en Spatsels uit Bloemfontein se Verlede
"Soos sy voorganger Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede (SUN MeDIA, 2015), neem hierdie historiese bundel die leser op 'n reis deur die spikkels en spatsels van pyn en vreugde uit Bloemfontein se verlede. Bloemfontein se eerste inwoners het hul reeds in 1846 hier gevestig, maar die stad het eers in 1945 stadstatus gekry. Die stad – wat aanvanklik grootliks 'n Engelse eiland in die hart van 'n Afrikanerrepubliek was – was só Engels dat selfs 'n besoeker uit Londen destyds verklaar het dat hy hom nêrens anders in Suid-Afrika so gekoester voel as juis in Bloemfontein se Engelse atmosfeer nie. Vanuit hierdie kleurryke verlede het Hannes Haasbroek 'n keur van verhale saamgestel wat die leser sal boei en tot nuwe insigte oor hierdie stad in sentraal Suid-Afrika sal bring. Die verhale in Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede, met talle foto's waarvan sommige nog nooit voorheen gepubliseer is nie, word hoofsaaklik kronologies aangebied om 'n aangename en leersame leeservaring te skep.
- Open Access ,
- History ,
Product details
Chapters
-
Voorwoord
-
Afkortings by foto’s
-
Hoofstuk 1: Die oorsprong van Bloemfontein
-
Hoofstuk 2: Cox-moordsaak van 1856
-
Hoofstuk 3: Koos Venter kry nie sy sit in die staatspresident se stoel nie
-
Hoofstuk 4: Bainsvlei-jagtog van 1860Grootste slagting nog in Suid-Afrika
-
Hoofstuk 5: Onze Rust, Brandkop en HillandalePlase met besondere historiese voetspore
-
Hoofstuk 6: Wortels van die skou
-
Hoofstuk 7: ’n Wolff in Bloemfontein
-
Hoofstuk 8: Majoor Albrecht en die Vrystaatse Staatsartillerie
-
Hoofstuk 9: Die Afrikaner-sirs van Bloemfontein
-
Hoofstuk 10: Die ontstaan van Ramblers in 1896
-
Hoofstuk 11: Die brandweer en sy geskiedenis in Bloemfontein
-
Hoofstuk 12: Die onsinnige rasse-stryd om die sypaadjie
-
Hoofstuk 13: Die bioskoop skop nes
-
Hoofstuk 14: Thomas MapikelaStrydros vir swart belange
-
Hoofstuk 15: Die motor maak sy verskyning en so ook die eerste ongeluk
-
Hoofstuk 16: Statige Grand-teater kry staanplek in 1906
-
Hoofstuk 17: Die instelling van indabas in 1913 bevorder swart belange
-
Hoofstuk 18: Onluste ruk Bloemfontein na Lusitania in 1915 sink
-
Hoofstuk 19: Pronkerige hotelgeboue uit die verre verlede
-
Hoofstuk 20: Groot Griep van 1918 maai onder inwoners
-
Hoofstuk 21: Bloem-tannies striem swart gemeenskap
-
Hoofstuk 22: ’n Stad sonder water is soos ’n huis sonder ’n moeder
-
Hoofstuk 23: Die President Steyngedenkfonds en die Huisbestuursentrum by Meisieskool Oranje
-
Hoofstuk 24: Unieke St. Patrick-kerk in Waaihoek
-
Hoofstuk 25: Die hele stadsraad bedank wéér in 1925
-
Hoofstuk 26: ’n Nuwe markgebou op Baumannplein
-
Hoofstuk 27: Swart loonopstande van die middel 1920’s
-
Hoofstuk 28: Gemengde baaiery wéér twispunt in 1927
-
Hoofstuk 29: Gewigtige besluit: Moet koeie staan of gaan
-
Hoofstuk 30: Wêreldbekende lugvaartpionier Van Lear Black land in Bloemfontein in 1929
-
Hoofstuk 31: ’n Kabelspoor vir Naval Hill
-
Hoofstuk 32: Stadsraadslid Dersley en die lusern-debakel van 1932
-
Hoofstuk 33: Baanbreker Marie VisserEerste vrouestadsraadslid
-
Hoofstuk 34: Prins George se besoek aan Bloemfontein in 1934
-
Hoofstuk 35: ’n Waardige nuwe sandsteen-stadsaal verrys in 1936
-
Hoofstuk 36: Ella Fischer en haar veelbesproke Afrikaanse roman
-
Hoofstuk 37: Die “Mev. X”- hofsaak van 1943
-
Chapter 38: Hoffmanplein – die middelpunt
References
Argief Mangaung-brandweermuseum, Ehrlichpark: Dokumente, brieweboeke en polisieverslae.
Aronstam, S.M. 1974. A historical and socio cultural survey of the Bloemfontein community with special reference to the conceptions of Jewish welfare work. DSocSc, UOVS.
Barlow, T.B. 1960. The trial of Charles Leo Cox. Acta Juridica: 13-17.
Barnard, B.J. 1946. Die stigting en stigter van Bloemfontein. Die Volksblad (Eeufeesbylae), 22 Maart: 22.
Barnard, B.J. 1948. ’n Lewensbeskrywing van majoor Henry Douglas Warden. Argiefjaarboek vir Suid-Afrikaanse Geskiedenis, 11. Kaapstad: Die Staatsdrukker.
Belot, S.T. 1991. The life history of Thomas Mtobi Mapikela 1869-1945 – His role in die African National Congress. BA Honneurs, Vista Bloemfontein.
Beyers, B, (red.). 1981. Suid-Afrikaanse biografiese woordeboek IV. Pretoria: RGN.
Beyers, C.J. & Basson, J.L. (reds.). 1987. Suid Afrikaanse biografiese woordeboek V. Pretoria: RGN.
Beyers, C.J. (red.). 1987. Suid-Afrikaanse biografiese Woordeboek V. Pretoria: RGN.
Bierman, B.E. 1955. Boukuns in Suid-Afrika. Kaapstad: Balkema.
Bloemfontein/Mangaung-brandweertydlyn (voorsien deur brandweer-offisier B. van Zyl, 23.1.2017).
Bloemnuus, 26.2.2015. https://doi.org/10.22233/20412495.0215.26
Bloemskou-inligtingspamflet, 2017.
Botes, M. 1996. ’n Emmervol wortels vir twee sjielings. Culna, 50, April: 26-28.
Botes, M. 2004. ’n Naval Hill in Bloemfontein?. Culna, 59, November: 304.
Botes, S.M. 2014. Bloemfontein gedurende die bewind van president F.W. Reitz, 1889-1895: ’n Kultuurhistoriese studie. PhD, UV.
Botes, S.M. 2016. “Water pure and wholesome” – Watervoorsiening in Bloemfontein gedurende die 19de eeu. New Contree, 76, November: 44-73.
Briedenhann, M. & Haasbroek, J. 1993. J.E. Harrison, argitek en eerste bewoner van Freshford, en sy gesin se lewe in Bloemfontein (1895-1902). Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 9(7), Augustus: 213-243.
Büttner, H. & Claassen, G. (reds.). 2010. Goed om te weet – Mense, plekke, gedagtes en gebeure wat saakmaak. Kaapstad: Tafelberg.
Cameron, T. (hoofred.). 1986. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika in woord en beeld. Kaapstad: Human & Rousseau.
Cape Argus, 10.31922.
Collins, 1907. W.W. Free Statia. Bloemfontein: The Friend Co.
Collins, 1907. W.W. Free Statia. Bloemfontein: The Friend Co. D
De Express, 23.12.1890; 21.2.1899.
De Kock, W.J. (red.). 1968. Suid-Afrikaanse biografiese woordeboek I. Kaapstad: Nasionale Boekhandel.
De Volkstem, 29.10.1918.
De Vos, P. 2017. Cricketstraat se lied sing heimwee. Bloemnuus, 30 Maart: 15.
Die Brandwag, 16.8.1948 https://doi.org/10.1515/zna-1948-0104
Die Burger, 24.8.1939
Die Burger, 7.7.1924.
Die Huisgenoot, 18.12.1953.
Die Huisgenoot, 20.11.1942.
Die Huisgenoot, 29.7.1949.
Die Huisgenoot, 3.5.1946; 17 en 24.4.1947; 1.5.1947.
Die Huisgenoot, 5.1.1940.
Die Kerkbode, 5.4.1939.
Die Volksblad (bylae Bloemfontein 150), 28.3.1996.
Die Volksblad (Republikeinse byvoegsel), Februarie 1954.
Die Volksblad, 1 en 13.12.1927; 2.8.1928
Die Volksblad, 11.3.1927; 13 en 14.2.1929; 23.1.1930; 11, 15 en 17.2.1930; 13.3.1930; 20.2.1931; 3, 6, 10 en 12.3.1931; 10 en 16.2.1932; 8.3.1932; 23.7.1932; 9, 10 en 31.8.1932; 3 en 24.2.1933; 8 en 9.3.1933.
Die Volksblad, 12.1.1928; 3, 4 en 5.12.1936.
Die Volksblad, 15.1.1930.
Die Volksblad, 2, 4, 5, 7, 8 en 14.4.1932; 3, 7, 9 en 28.5.1932; 6, 25 en 30.6.1932; 7 en 16.7.1932; 28.3.1933.
Die Volksblad, 20.4.1987. https://doi.org/10.2307/3530510
Die Volksblad, 23.11.1925.
Die Volksblad, 24.2.1934; 27 en 28.2.1934. https://doi.org/10.1007/BF01659861
Die Volksblad, 28.1.1928.
Die Volksblad, 29.6.1929.
Die Volksblad, 3.5.1926; 7.6.1974. Haasbroek, H. 2014. Nuwe lewe vir ‘aaklige’ plein. Volksblad, 5 September: 11.
Die Volksblad, 30.3.1933; 31.5.1933.
Die Volksblad, 30.8.1923; 14.10.1933; 10 en 11.10.1957. https://doi.org/10.1080/0005772X.1933.11093194
Die Volksblad, 5 en 9.3.1929.
Die Volksblad, 6.11.1919.
Die Volksblad, 7.7.1924.
Die Volksblad, 8 en 10.2.1926.
Die Volksblad, 8.7.2000.
Die Volksblad, 9, 10 en 13.10.1931; 27.2.1933. https://doi.org/10.1016/S0366-0850(33)80033-0
Die Volksblad, 25.8.1922; 30.10.1929. https://doi.org/10.1007/BF01590407
Du Bruyn, D. & Wessels, A. 2016. 13 May 1915: Bloemfontein’s night of broken glass. New Contree, 76, November: 148-170.
Du Bruyn, D. 2015. Bloemfontein se Kristallnacht 13 Mei 1915. Culna, 70, November: 3-5.
Du Plessis, T. 2016. Selfsensuur verlam ons. Volksblad, 12 Februarie: 7.
Express, 29.8.1997.
Faber, P. (samest.). 2003. Group portrait of South Africa – Nine family histories. Kaapstad: Kwêla.
Fichardt Pieterse, Z. 2011. Rykdom en rafels (ongepubliseer). Smithfield: Z. Pieterse.
Fischer, E.1939. Die loutering van Petrus. Bloemfontein: Ella Fischer.
Frew, A.A. 1934. Prince George’s African tour. Londen: Blackie & Son.
Gericke, M. 2008. Steyns hou die geskiedenis in stand. Ons Stad, 3 April: 16.
Gericke, M. 2015. ANC se kultuurskatte in Mangaung verval. Volksblad, 26 Mei: 11.
Giliomee, H. & Mbenga, M. (reds.). 2007. Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika. Kaapstad: Tafelberg.
Grobbelaar, A. 2003. ’n Eeu met vlerke: Lugvaart vier fees. Volksblad, 16 Desember: 8.
Grobbler, J.J. 1946. Die republiek het vertroue in hulle gehad. Die Volksblad (Eeufeesbylae), 22 Maart: 2.
Grosspopf, J.F.W. 1946. Herinneringe uit die vroeë jare van Bloemfontein. Die Volksblad (Eeufeesbylae), 22 Maart: 16.
Grosspopf, J.F.W. 1946. Herinneringe uit die vroeë jare van Bloemfontein. Die Volksblad (Eeufees-bylae), 22 Maart: 12-13, 16.
Gutsche, T. 1972. The history and social significance of motion pictures in South Africa 1895-1940. Kaapstad: Howard Timmins.
Haasbroek, H. 1998. Die kortstondige bestaan van die Empire-teater in Bloemfontein, Maart - Junie 2015. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 12(2), November: 22-34.
Haasbroek, H. 2003. Die Adviserende Naturelleraad 1913-1914 – Baanbrekerswerk in Bloemfontein. Culna, 58, November: 29-30.
Haasbroek, H. 2004. Bloemfontein neem die voortou, Volksblad, 6 Januarie: 9.
Haasbroek, H. 2005. Stem en legende – Die lewe van Cecilia Wessels. Pretoria: Litera.
Haasbroek, H. 2006. Wolff Ehrlich – Voorstryder van Joodse belange in Bloemfontein. Culna, 61, November: 18-19.
Haasbroek, H. 2007. Die swembad-geskiedenis van Bloemfontein. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 21(1), Junie: 57-71. https://doi.org/10.4314/sajch.v21i1.6348
Haasbroek, H. 2010. Nakie Smith (1845-1947) – Goewernante van die bekende en welaf Fichardt-familie van Bloemfontein. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 24(2), November: 37-53. https://doi.org/10.4314/sajch.v24i2.64694
Haasbroek, H. 2010. Wortels van Bloemskou lê diep. Volksblad, 26 April: 7.
Haasbroek, H. 2011. ’n Seun soos Bram – ’n Portret van Bram Fischer en sy ma Ella. Kaapstad: Umuzi.
Haasbroek, H. 2012. Die huis wat Bram gebou het. Volksblad (By), 18 Augustus: 6.
Haasbroek, H. 2012. Die rol van Charles (Charlie) Gustav Fichardt in Bloemfontein 1891- 1923. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 28(4), Desember: 49-83.
Haasbroek, H. 2012. Hillandale – ’n Bloemfonteinse plaas met historiese voetspore. Culna, 67, November: 3-5.
Haasbroek, H. 2013. Hillandale se erfenis ryk. Bloemnuus, 5 April: 6.
Haasbroek, H. 2013.Fichardt sinoniem met Ramblers. Ons Stad, 27 Junie: 2-3.
Haasbroek, H. 2014. Bloem sukkel al jare met water. Rapport (Weekliks), 16 Februarie: 2.
Haasbroek, H. 2014. Waternood niks nuut nie. Bloemnuus, 28 Februarie: 11.
Haasbroek, H. 2015. Die 1922-debat rondom die strewe na en besluit oor ’n nuwe Bloemfonteinse markterrein. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 31(2), November: 29-48.
Haasbroek, H. 2015. Die Hoffmanplein, Bloemfontein – 125 jaar later. Weg, Oktober: 129.
Haasbroek, H. 2015. Die oprigting en groeipyne van die nuwe Bloemfonteinse mark (1925) op Baumannplein. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 29(2), Desember: 78-99.
Haasbroek, H. 2015. Kabelspoor vir bekende Naval Hill kom van vêr. Volksblad, 8 Desember: 7.
Haasbroek, H. 2015. Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede. Bloemfontein: SUN MeDIA. https://doi.org/10.18820/9781920382735
Haasbroek, H. 2015. Stoomboot sink binne 18 minute. Volksblad, 16 Maart: 13.
Haasbroek, H. 2015. Straat só na Albrecht vernoem. Bloemnuus, 3 Desember: 12.
Haasbroek, H. 2015. Vroue op die oorlogspad in 1919. Volksblad, 13 Maart: 9.
Haasbroek, H. 2015. Walglike orgie van bloed vir ’n tienerprins. Rapport (Weekliks), 23 Augustus: 5.
Haasbroek, H. 2016. Besoek ’n hoogtepunt in Bloemfontein se 170 jaar. Bloemnuus, 31 Maart: 8.
Haasbroek, H. 2016. Die swart loonagitasie van 1926 in Bloemfontein. New Contree, 76, November: 171-192.
Haasbroek, H. 2016. Henry Selby Msimang en die loonagitasie van 1919 in Bloemfontein, Indago, 32: 119-131.
Haasbroek, H. 2016. Marie Visser – Eerste Bloemfonteinse vrouestadsraadslid. Culna, 71, November: 13-14.
Haasbroek, H. 2016. Marie Visser eerste vroue stadsraadslid. Volksblad, 27 Julie: 10.
Haasbroek, H. 2016. Ontevrede werker skiet hoof ... in 1932. Bloemnuus, 17 Desember: 10.
Haasbroek, H. 2016. Praggeboue in puin gelê. Bloemnuus, 19 Mei: 4.
Haasbroek, H. 2016. Slegs blankes geld toe ook vir sypaadjies. Rapport (Weekliks), 3 April: 4.
Haasbroek, H. 2016. Stadsraadslid Dersley en die lusern-‘skandaal’. Volksblad, 19 Mei: 7.
Haasbroek, J. 1980. Die rol van die Engelse gemeenskap in Bloemfontein 1848-1859. Bloemfontein: Nasionale Museum.
Haasbroek, J. 1980. Die rol van die Engelse gemeenskap in die Oranje-Vrystaat 1848-1859. Bloemfontein: Nasionale Museum.
Haasbroek, J. 1987. Die rol van Cornelis Hermanus Wessels in die Oranje-Vrystaat 1885-1924. Bloemfontein: Nasionale Museum.
Haasbroek, J. 1992. Ella Fischer (1884-1964) – ’n Veelsydige gemeenskapsleier. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 8(5), Junie: 209-234.
Haasbroek, J. 1993. Die Pres. Steyngedenkfonds (1923-1957). Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 9(12), Oktober: 385-414.
Haasbroek, J. 1993. Ella Fischer 1864-1964 – ’n Moedige romanskrywer van die dertigerjare. Lantern, 42(3): 30-34.
Haasbroek, J. 1996. Die besoek van prins George aan Bloemfontein in Februarie 1934. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 12(3), Julie: 61-98.
Haasbroek, J. 1996. Die probleme en polemiek rondom die bou van ’n nuwe stadhuis vir Bloemfontein, 1928-1936. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 12(9), Desember: 277-315.
Haasbroek, J. 1997. Die sosiale en vermaaklikheidslewe van die swart inwoners van Waaihoek, Bloemfontein (1900-1910). Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 13(4), September: 137-168.
Haasbroek, J. 200. Die rol van Henry Selby Msimang in Bloemfontein 1917-1922. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 16(3), Julie: 33-67.
Haasbroek, J. 2001. Die ontstaan van die eerste bioskoop (1922) vir die swart gemeenskap van Bloemfontein. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 17(6), November : 137-162.
Haasbroek, J. 2001. Die tragiese lewe van die eksentrieke en legendariese sir Etienne de Villiers (1875-1947) van Bloemfontein. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 15(1), November: 117-135. https://doi.org/10.4314/sajch.v15i2.6336
Haasbroek, J. 2002. Founding venue of the African National Congress (1912): Wesleyan School, Fort Street, Waaihoek, Bloemfontein. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 18(7), November: 125-160.
Haasbroek, J. 2003.The Native Advisory Board of Bloemfontein 1913-1923. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 19(4), Julie:65-92.
Haasbroek, J. 2006. Die rol van Wolff Ehrlich in Bloemfontein1 877-1915. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 22(3), Julie: 77-110.
Haasbroek, J. 2007. Die gebeure wat gelei het tot die bedanking van die Bloemfonteinse stadsraad in 1907, Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein. 23(2), April: 77-100.
Haasbroek, J. Die rol van Cornelis Hermanus Wessels in die Oranje Vrystaat 1885-1924. Bloemfontein: Nasionale Museum.
Haasbroek, J.2005. The indabas between the black community and the local authority in Bloemfontein, 1913-1914. Joernaal vir Eietydse Geskiedenis, 30(2), September: 37-50.
Harrison, I. & Joyce, P. (samest.). 2005. Die boek van eerstes. Johannesburg: Jonathan Ball.
Jacobs, D.J. 1964. Bloemfontein se mees berugte moordsaak. Argiefnuus, VI(10), Mei: 22-26.
Jacobs, D.J. 1979. Die ontwikkeling van landbou in die Vrystaat. DLitt et Phil, UOVS.
Jacobs, D.S. 1965. Abraham Fischer in sy tydperk, 1851-1913 (Argiefjaarboek vir SA Geskiedenis, II). Pretoria: Staatsdrukker.
Jacobs, J.F. 1952. Oranje, Blanje, Blou – Die romantiek van die Vrystaatse dorpe. Johannesburg: Afrikaanse Pers Boekhandel.
Johnston, J.H. 1975. Early motoring in South Africa. Kaapstad: Struik.
Joyce, P. 2000. Suid-Afrika in die 20ste eeu. Kaapstad: Struik.
Joyce, P. 2000. Suid-Afrika in die 20ste eeu – Een honderd jaar in oënskou. Kaapstad: Struik.
Karsten, C. 2007. Opspraak deur moord: Suid Afrikaanse doodslag skok. Kaapstad: Human & Rousseau.
Kruger, N. 1949. Rachel Isabella Steyn – Presidentsvrou. Kaapstad: Nasionale Pers.
Le Roux, A.I. & Fourie, L. 1982. Filmverlede – Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse speelfilm. Pretoria: Unisa.
Le Roux, C. 2001. The role of the Native Advisory Board and succeeding Urban Bantu Council of Mangaung, 1945-1973. Acta Academica, 33(2), Augustus: 40-68.
Le Roux, C.J.P. 1989. Rol van die Naturelle adviesraad op plaaslike bestuursvlak in Bloemfontein, 1923-1948. Contree, 25, April: 5-11.
Le Roux, C.J.P. 1991. Die Bloemfonteinse oproer van 1925, Contree, 29, April: 24-29.
Le Roux, C.J.P. 1997. The role of T.M. Mapikela in the municipal administration of black affairs in Bloemfontein 1902-1945.Historia, 42(2), November: 67-79 https://doi.org/10.1355/SEAA97E
Lynch, C. 1987. Place of the great cats. Culna, 33, September: 3-4.
Lynch, C. 1994. Leopards in the Orange Free State. Culna, 47, September: 26-27.
Malan, J.H. 1929. Die opkoms van ’n republiek. Bloemfontein: Nasionale Pers.
Malan, P. 2003. 100 jaar met vlerke. Rapport, 14 Desember: 14. https://doi.org/10.1046/j.1365-2303.2003.00067.x
Mkhize, S.M. 2015. Class consciousness, non racialism and political pragmatism: Apolitical biography of Henry Selby Msimang, 1886-1982. DPhil, Universiteit van die Witwatersrand.
Moret, J. 1996. Fort vesting teen aanslae, later herberg vir sielsiekes. Die Volksblad (Bylae Bloemfontein 150), 28 Maart: 24.
National Museum News, 12, 1977.
Nienaber, P.J. 1963. Suid-Afrikaanse pleknaamwoordeboek, deel 1. Kaapstad: SA Boeksentrum.
Nienaber, P.J. e.a. 1987. Vrystaatse argitektuur. Bloemfontein: Stigting NALN.
Nienaber, P.J., Smit, J.D. & Botes, S.M. 1987. Vrystaatse argitektuur – Histories argitektoniese ontwikkeling van die Vrystaatse boukuns: ’n Oorsig. Bloemfontein: CUM.
Nienaber, P.J., Smit, J.D. & Botes, S.M. 1987. Vrystaatse argitektuur – Histories argitektoniese ontwikkeling van die Vrystaatse boukuns: ’n Oorsig. Bloemfontein: Stigting NALN.
Nienaber, P.J.1946. Hoe Bloemfontein sy naam gekry het. Die Volksblad (Eeufeesbylae), 22 Maart: 10.
Nienaber, P.J.1949. Hier is ons skrywers. Johannesburg: Afrikaanse Pers-Boekhandel.
Oberholster, J.J. 1972. The historical monuments of Southern Africa. Kaapstad: Rembrandt van Rijn Foundation.
Oberholzer, H. 1981. Pioneers of early aviation in South Africa. Bloemfontein: Nasionale Museum.
Offisiële Koerant OVS, 15.4.1932.
Offisiële Koerant van die Provinsie Oranje-Vrystaat, 3.2.1928; 2.5.1930; 6.11.1930 .
Oosthuizen, S.P.R. 1986. Register van die Provinsiale Raad van die Oranje-Vrystaat 1911-1986. Bloemfontein: Uitvoerende Komitee UOVS
Persoonlike mededeling: Loudine Philip, PRHA permitkomitee, Bloemfontein, 30.1.2017.
Persoonlike mededeling: Marhiehetta Matthee, hoof – Sekondêre Meisieskool Oranje, 14.3.2017.
Philips, H. 1984. ‘Black October’: The impact of the Spanish Influenza epidemic of 1918 on South Africa. DPhil, Universiteit van Kaapstad.
Picton-Seymour, D. 1977. Victorian buildings in South Africa including Edwardian and Transvaal Republic styles, 1850-1910. Kaapstad: Balkema.
Pienaar, C.J. 1954. Plaas waarop stad verrys het vir £37.10s. gekoop. Die Volksblad (Republikeinse byvoegsel), Februarie: 43.
Piston-Seymour, D. 1977. Victorian buildings in South Africa including Edwardian and Transvaal Republic styles, 1850-1910. Kaapstad: Balkema.
Pretorius F. (red.). 2012. Geskiedenis van Suid Afrika – Van voortye tot vandag. Kaapstad: Tafelberg.
Prettman, C. 1931. South African place names past and present. Queenstown: Daily Representative.
Raper, P.E. e.a. 2014. Dictionary of Southern African place names. Johannesburg: Jonathan Ball.
Rapport, 17.5.2015. The Cape Argus, 27, 28, 29, 31.5.1943; 1.6.1943.
Roodt Architects Bloemfontein, Renovations to existing Mapikela House and new proposed museum, 2014.
Rossouw, A.E. & Spies, M.L. (samest.). 1981. Ons onthou 74 jaar. Bloemfontein: C en N Meisieskool Oranje.
SA Argiefstukke OVS, nr. 2, Volksraadsnotule, 10, 19 en 26.2.1857.
Sarie Marais, 17.8.1949.
Saron, G. & Hotz, L. 1955. The Jews in South Africa. Kaapstad: Oxford.
Schnetler, F. 1997. A century of cars. Kaapstad: Tafelberg.
Schoeman, K (red.). 1986. Pen pictures from the past (deur Maude Bidwell, inleiding Ella Fischer). Kaapstad: Human& Rousseau.
Schoeman, K. 1980. Bloemfontein – Die ontstaan van ’n stad 1846-1946. Kaapstad: Human & Rousseau.
Schoeman, K. 1982. Die dood van ’n Engelsman. Kaapstad: Human& Rousseau.
Schoeman, K. 1982. Kerk was meesterstuk. Die Volksblad, 20 April: 8.
Schoeman, K. 1982. Vrystaatse erfenis – bouwerk en geboue in die 19de eeu. Kaapstad: Human & Rousseau. Die Bram Fischer-gebou, in die volksmond bekend as die ‘Glaspaleis’. (foto: Elsa Kotzé)
Schoeman, K. 1982. Vrystaatse erfenis – Bouwerk en geboue van die 19de eeu. Kaapstad: CUM.
Schoeman, K. 1982.Vrystaatse erfenis – Bouwerk en geboue van die 19de eeu. Kaapstad: Human & Rousseau.
Schoeman, K. 1983. In liefde en trou – Die lewe van president M.T. Steyn en mev. Tibbie Steyn. Kaapstad: Human & Rousseau.
Schoeman, K. 1985. Boukunsskatte van die Vrystaat. Pretoria: CUM.
Schoeman, K. 1985. Boukunsskatte van die Vrystaat. Roodepoort: CUM.
Schoeman, K. 1987. Bloemfontein in beeld 1860- 1910. Kaapstad: Human & Rousseau.
Schoeman, K. 1988.
Schoeman, K. 2015. Imperiale somer – Suid-Afrika tussen oorlog en unie, 1902-1910. Pretoria: Protea.
Schoeman, Karel. 1980. Bloemfontein – Die ontstaan van ’n stad 1846-1946. Kaapstad: Human & Rousseau.
Smit, A. 1946. Free State’s six presidents were men of outstanding qualities. The Friend (Centenary supplement), 21 Maart: 15-23.
Smith, A.H., Phillips, E.P. & van Hoepen, E. 1966. Common names of South African plants. Pretoria: Staatsdrukker.
Smith, C. 2001. Geliefde kerk en historiese baken herrys in Bfn. Die Volksblad, 17 April: 5.
Spoelstra, B. 1963. Die ‘Doppers’ in Suid-Afrika 1760-1899. Kaapstad: Nasionale Boekhandel.
Stad Bloemfontein Nuusbrief, nr. 30, September/ Oktober 1983.
Swart, C.R. 1946. Bloemfontein se mees berugte moordsaak. Die Volksblad (Eeufeesbylae), 22 Maart: 18.
Swart, M.J. (hoofred.). 1980. Afrikaanse Kultuuralmanak. Aucklandpark: FAK.
Swart, M.J. (hoofred.). 1980. Afrikaanse kultuuralmanak. Johannesburg: FAK.
The Bloemfontein diary of lieut. W.J. St. John 1852-1853 (Vrijstatia 9). Kaapstad: Human Rousseau. The Bloemfontein Pelican, 16.7.1904.
The Bloemfontein Post, 1.10.1904.
The Bloemfontein Post, 12 en 13.8.1904; 2.4.1908.
The Friend , 2, 4 en 31.3.1932; 1, 2, 4, 8 en 12.4.1932; 4.6.1932; 28.3.1933; 15.9.1938.
The Friend, 10.9.1929; 19.8.1935; 1 en 12.12.1936. https://doi.org/10.1093/jaoac/19.1.12
The Friend, 11.11.1927; 12.3.1929; 13.3.1930; 6.6.1931, 30.7.1931, 8.10.1931.
The Friend, 11.5.1923; 8.6.1929.
The Friend, 12 en 13.6.1919; 3.7.1919; 26 en 27.8.1919. https://doi.org/10.1097/00007611-191905000-00065
The Friend, 13 en 17.2.1891; 4.10.1892; 21.2.1899; 23.11.1903; 1 en 4.10.1904; 13.12.1909; 7.3.1910.
The Friend, 13, 14, 15 en 18.5.1915. https://doi.org/10.2307/2787358
The Friend, 14, 15, 17, 28, 29, 30 en 31.10.1919; 1, 3, 4, 5, 6, 8, 11, 12, 14, 17, 18, 20, 24 en 27.11.19; 2, 3 en 4. 12. 1919; 6 en 10.1.1920; 12.2.1920; 29.4.1920.
The Friend, 16 en 17.1.1934; 27 en 28.2.1934; 1.3.1934. https://doi.org/10.1051/mattech/193417010027
The Friend, 17.2.1903; 28.3.1903; 1.7.1903; 21.9.1904; 23.12.1904; 8.2.1905; 4.4.1908.
The Friend, 19 en 20.2.1906; 14.7.1953.
The Friend, 2.1.1858; 13.5.1880; 4.7.1931 https://doi.org/10.1002/cber.188001302166
The Friend, 21.6.1928; 19.2.1929; 27.11.1929; 12.2.1930; 4 en 7.3.1930; 13.2.1931; 6, 7, 12 en 31.3.1931; 28.1.1932; 10.3.1932; 27 en 28.7.1932; 10.8.1932; 7 en 22.2.1933; 3 en 9.3.1933; 23.3.1934; 25.2.1935; 6 en 8.3.1935; 12.3.1936; 20.3.1937; 9.3.1939; 27.2.1967.
The Friend, 24.6.1925; 2, 3, 4, 8, 11, 20, 23 en 29.7.1925; 1, 13, 14 en 19.8.1925; 2, 16 en 23.9.1925; 16.10.1925; 19, 20 en 23.11.1925; 10 en 15.12.1925.
The Friend, 28.10.1926; 2.11.1926; 29.7.1927; 5.8.1927; 16.11.1927; 12, 24, 26 en 27.1.1918; 11, 14 en 16.2.1928; 26.6.1928.
The Friend, 28.2.1927; 26.3.1929; 4, 11 en 15.4.1929; 21 en 26.6.1929; 10, 13 en 20.7.1929; 22.2.1954.
The Friend, 29 en 30.10.1908. https://doi.org/10.2307/1360927
The Friend, 3.10.1930; 11.6.1931; 26.8.1939.
The Friend, 30.11.1927; 6, 7, 9, 10, 12, 13, 17 en 20.12.1927; 28.7.1928; 29.8.1928.
The Friend, 31.8.1860; 6.6.1862; 20 en 24.7.1894; 27.9.1930.
The Friend, 4.10.1913; 1.11.1913; 4.12.1913; 18.4.1914; 19.6.1914; 25.7.1914.
The Friend, 5, 9, 11, 16, 17 en 18.8.1922; 25.10.1924; 30.9.1983; 30.3.1984; 18.1.1985
The Friend, 7, 9, 11, 12, 11 en 22.10.1918.
The Friend, 7.3.1929; 25.5.1929; 28 en 31.10.1930; 2.4.1936. https://doi.org/10.1175/1520-0477-10.2.25
The Friend, 7.5.1974; 3 en 29.6.1974; 8.8.1975. https://doi.org/10.2307/1572937
The Friend, 7.7.1924; 8.10.1924.
The Friend, 8 en 9.2.1926.
The Friend, 9.1.1889; 17.10.1890; 11.12.1891; 18.5.1894.
The Friend, 9.4.1909; 19 en 28.5.1909; 17.6.1910; 6, 22 en 24.9.1910; 4 en 7.1.1930; 3, 10 en 27.2.1930; 25.3.1930; 22.1.1931; 14.6.1932; 19 en 20.3.1934; 2.4.1934; 6.11.1934.
The Friend, 9.5.1927; 11.10.1957.
The Friend, 9.7.1931; 13 en 30.9.1932; 29.4.1933; 30 en 31.5.1933; 5.9.1980.
The Guardian, 28.12.1948.
The Outspan, 25.2.1938.
The People’s Weekly, 12.10.1918. https://doi.org/10.2307/4387693
The People’s Weekly, 25.8.1922.
The SA Jewish Cronicle, 14.8.1914.
The South African Jewish Year Book, 1929.
Twala, C. 2004. “Ulundi-Kaya”: The dwelling of Thomas Mtobi Mapikela in Bloemfontein (Mangaung) – Its historical significance. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 18(1), Junie: 63-79.
Tylden, G. 1947. Die Staatsartillerie – Die beroemde staande mag van die Vrystaat en Transvaal. Die Huisgenoot, 25 April: 47-48.
Umteteli wa Bantu, 20.2.1926; 6.3.1926. https://doi.org/10.1524/klio.1926.20.20.masthead
Uys, C.J. 1946. Bloemfontein in the beginning. The Friend (Centenary supplement), 21 Maart: 6-9.
Uys, C.J. 1946. Loopbaan van die stigter. Die Huisgenoot, 29 Maart: 9-10.
Uys, C.J.1946. Die eeufees van Bloemfontein. Die Huisgenoot, 22 Maart: 5.
Van der Bank, D.A. (red.). 1984.A voice from Bloemfontein – The reminiscences of Gustav Adolph Fichardt. Bloemfontein: Nasionale Museum.
Van der Bank, D.A. 1986. Andries Zevenvrou en “koning” Koos Venter. Nasionale Museum Nuus, 31, Oktober: 3.
Van der Bank, D.A. 1986. St. Patrick’s Church. Restorica, 19, April: 15-18.
Van der Bank, D.A. 1998. Die Amerikaanse “Declaration of Independece” en die ontstaan van die Nasionale Museum. Culna, Mei: 31.
Van der Bank, D.A.1983. Die Grand-teater – Die Vrystaat se grootste slopingskandaal, Nasionale Museum Nuus, 24, April: 14-15.
Van der Bank. D.A. 1885. A short tribute to Canon Edgar Rose. Nasionale Museum Nuus, 29, September: 19-21.
Van der Merwe, J. 2012. Vrystaatse dorpe. Bloemfontein: J van der Merwe.
Van Lear Black: https://en.wikipedia.org/wiki/ Van_Lear_Black (26.1.2016)
Van Schoor, M.C.E. & Oberholster, J.J. 1960. Die fontein van Bloemfontein. Historia, 5(3), September: 169-178.
Van Schoor, M.C.E. 2009. Marthinus Theunis Steyn – Regsman, staatsman en volksman. Pretoria: Protea Boekhuis.
Venter, E.A. 1980. 400 leiers in Suid-Afrika oor vier eeue. Potchefstroom: E.A. Venter.
Verwey, E.J. (red.). 1995. New dictionary of South African biography I. Pretoria: HSRC Publishers.
Volksblad (Bylae: Oranje vier eeufees), 13.4.2007.
Volksblad (Motors), 26.1.2017.
Volksblad, 16.4.2004.
Volksraadsnotule OVS, 1884, Ordonnansie nr. 23 van 1884.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Aanwins (A) 16, Wolff Ehrlich-privaatversameling
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Aanwins (A) 283, Pres. Steyngedenkfonds-versameling.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Aanwins (A) 328, P.U. Fischer-privaatversameling.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die griffier van die Hooggeregshof van Suid-Afrika (HG) 4/1/2/1/240, no. 124/1926, Supreme Court: King versus Simon Elias, 6 en 7.5.1926.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die griffier van die Hooggeregshof van Suid-Afrika (HG) 4/2/1/1/1/472, nr. 297/1932, Dersley versus Town Council Bloemfontein, 1932.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die meester van die Hooggeregshof (MHG) V449, Sterfkennis J.J. Venter, 1889.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die meester van die Hooggeregshof (MHG) 30174, Sterfkennis en boedel J.B. Dersley, 1938.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die meester van die Hooggeregshof (MHG) 34063, boedel M.M.E. Visser, 1942.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die stadsklerk van Bloemfontein (MBL) 4/3/1/40, nr. 101/1/17, Stadsraadsvergadering, 11.10.1918; Argief van die stadsklerk van Bloemfontein (MBL) 4/3/1/40, nr. 101/1/17/3A, Statement of evidence to be submitted by J.P. Logan.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die stadsklerk van Bloemfontein (MBL) 3/1/19, Burgemeestersverslag, 1922-1923; 1924-1925; 1926-1927.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die stadsklerk van Bloemfontein (MBL) 1/1/1/23, Stadsraadsvergadering, 25.2.1926.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die stadsklerk van Bloemfontein (MBL) 3/1/12, Burgemeestersverslag, 31.12.1907.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die stadsklerk van Bloemfontein (MBL) 1/1/1/30, Stadsraadsvergaderings, 2, 5, 7 en 11.4.1932.
Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek: Argief van die stadsklerk van Bloemfontein (MBL) 3/1/17, Burgemeestersverslag, 1913; Argief van die stadsklerk van Bloemfontein (MBL) 3/1/27, Burgemeestersverslag, 31.3.1936; Argief van die stadsklerk van Bloemfontein (MBL) 3/1/28, Burgemeestersverslag, 31.3.1937.
Walmsley, A.B. 1964. Staatsartillerie van de OVS: Uniform and organization. Africana Aantekeninge en Nuus, 16(4), Desember: 143-156.
Wickens, P.L.1978. The Industrial and Commercial Workers’ Union of South Africa. Kaapstad: Oxford.

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.
