Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede
In Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede vertel Hannes Haasbroek van dié stad se kostelikhede en treurmares uit die verre verlede te boek.
Die geskiedkundige foto’s is verkry uit die versamelings van die Nasionale Museum, Oliewenhuis-kunsmuseum, Vrystaatse Provinsiale Argiefbewaarplek en die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein.
- Open Access ,
- History ,
Product details
Chapters
-
Voorwoord
-
Hoofstuk 1: Landjobbers maai in die Oranjerivier-Soewereiniteit 1848-1854
-
Hoofstuk 2: Oranje-Vrystaat deur Brittanje op skinkbord aan Boere geskenk
-
Hoofstuk 3: ’n Skamele vaatjie kruit het die president gekelder!
-
Hoofstuk 4: Woest rijden van toenterjare
-
Hoofstuk 5: Dokter B.O. Kellner en die Injurie-Zaak van 1877
-
Hoofstuk 6: 'n Goewernante soos Nakie
-
Hoofstuk 7: Volksraadsekretaris Van Hoytema steek geld in eie sak
-
Hoofstuk 8: Louter van Bloemfontein: Die Boere se Julius?
-
Hoofstuk 9: Arthur Conan Doyle, skrywer van Sherlock Holmes, se voetspore in Bloemfontein
-
Hoofstuk 10: Bloemfontein-vloed van 1904
-
Hoofstuk 11: Die Empire-teater 1905: Bloemfontein se eerste ware teater bestaan net ’n maand
-
Hoofstuk 12: Sir Cornelis en die immorele vrouwen
-
Hoofstuk 13: Die Stadsraad-debakel van 1907
-
Hoofstuk 14: Rolskaatsgier tref die stad in 1909
-
Hoofstuk 15: Protokol-flater laat inwoners rooi sien
-
Hoofstuk 16: Eerste Vrystaatse administrateur moes harde bene kou
-
Hoofstuk 17: Onderwyskrisis ruk Vrystaat in 1912
-
Hoofstuk 18: Gemengde baaiery’n Warm debat
-
Hoofstuk 19: Die ontstaan van die ANC in Bloemfontein
-
Hoofstuk 20: Die Bethlehem-tussenverkiesing van 1914Perde uit dieselfde stal stamp koppe
-
Hoofstuk 21: ’n Ambulanskorps vir die Vrystaatse rebelle
-
Hoofstuk 22: Meneer Duff weier om stoel in stadsraad te ontruim in 1915
-
Hoofstuk 23: Teepartytjie in Waaihoektownship£1 boete of 14 dae hardepad
-
Hoofstuk 24: Bloemfontein beleef ’n vlieëweek in 1918
-
Hoofstuk 25: 46c of basta! Loonagitasie van 1919
-
Hoofstuk 26: Eie bioskoop vir swart gemeenskap in 1922
-
Hoofstuk 27: Blindedermoperasies knou bekende Fichardt-familie
-
Hoofstuk 28: Sir Etienne se ‘Huis van Liefde’
-
Hoofstuk 29: Tails or no tails’n Prins in Bloemfontein
-
Hoofstuk 30: Die 1930-moordsaak
-
Hoofstuk 31: Britse koningsbesoek in 1947 lei tot kattegeveg oor uitnodigingslys
-
Hoofstuk 32: De Wet-standbeeld eers ná 25 jaar opgerig
-
Hoofstuk 33: Bikini-tameletjie in die 1960’s
-
Hoofstuk 34: Bram Fischer’n Legende in ons tyd
-
Hoofstuk 35: Cecilia WesselsOns eie grande dame
-
Hoofstuk 36: Via dolorosa van die Vrystaatse Indiërs
-
Hoofstuk 37: Bloemfontein se unieke Reservoir-galery
References
De Express. 31-12-1885. https://doi.org/10.1192/bjp.31.133.12
Die Burger. 27-5-1943.
Die Vaderland. 9-5-1975.
Die Volksblad. 22-27-10-1930; 22-2-1940.
Haasbroek, H. 1980. Die rol van die Engelse gemeenskap in Bloemfontein 1848-1859. Bloemfontein: Nasionale Museum.
Haasbroek, H. 1982. Holmes se skepper het vuurdoop in SA gehad. Die Volksblad (Bylae), 28 Augustus:15.
Haasbroek, H. 1987. C.H. Wessels (1851-1924) - Vrystaatse ‘landsvader’. Lantern, Oktober:69-73.
Haasbroek, H. 1987. Die rol van Cornelis Hermanus Wessels in die Oranje-Vrystaat 1885-1924. Bloemfontein: Nasionale Museum.
Haasbroek, H. 1990. Philip Louter Wessels: ‘Sneaking Hypocrite’?. Kleio, XXII:42-55. https://doi.org/10.1080/00232089085310031
Haasbroek, H. 1990. Wessels vs Wessels: Die omstrede Bethlehem-tussenverkiesing van 1914. Joernaal vir Eietydse Geskiedenis, 2(15):74-95.
Haasbroek, H. 1992. A.E.W. Ramsbottom, eerste administrateur van die Oranje-Vrystaat 1910-1915. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 8(2):69-140.
Haasbroek, H. 1992. Ella Fischer – ’n Veelsydige gemeenskapsleier. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 8(5):209-234.
Haasbroek, H. 1993. Die 1912-onderwyskrisis in die Oranje-Vrystaat. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 7(2):28-33.
Haasbroek, H. 1995. Die prins van Wallis se besoek aan Bloemfontein in Mei 1925. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 11(7):149-190.
Haasbroek, H. 1998. Die kortstondige bestaan van die Empire-teater in Bloemfontein, Maart-Junie 1905. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 12(2):22-34.
Haasbroek, H. 1998. Rolskaatsbane in Bloemfontein 1909-1910. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 14(2):45-71.
Haasbroek, H. 1999. Die verhouding tussen die swart inwoners en die stadsraad van Bloemfontein gedurende die Oranjerivierkolonie-tydperk 1902-1910. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 15(1):1-28.
Haasbroek, H. 2000. Die Britse koningsbesoek aan Bloemfontein 1947. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 16(8):213-259.
Haasbroek, H. 2000. Die rol van Henry Selby Msimang in Bloemfontein 1917-1922. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 16(3):33-67.
Haasbroek, H. 2001. Die tragiese lewe van die eksentrieke en legendariese sir Etienne de Villiers (1875- 1947) van Bloemfontein. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 15(2):117-135. https://doi.org/10.4314/sajch.v15i2.6336
Haasbroek, H. 2002. Founding venue of the African National Congress (1912): Wesleyan School, Fort Street, Waaihoek, Bloemfontein. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 18(7):125-160.
Haasbroek, H. 2003. The Native Advisory Board of Bloemfontein 1913-1923. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 19(4):65-92.
Haasbroek, H. 2004. Die rol van dr. B.O. Kellner in Bloemfontein 1863-1918. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 20(4):65-112.
Haasbroek, H. 2005. Stem en legende – Die lewe van Cecilia Wessels. Pretoria: Litera.
Haasbroek, H. 2006. Die rol van Wolff Ehrlich in Bloemfontein. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 22(3):77-110.
Haasbroek, H. 2007. Die gebeure wat gelei het tot die bedanking van die Bloemfonteinse stadsraad in 1907. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 23(2):77-100.
Haasbroek, H. 2007. Die swembad-geskiedenis van Bloemfontein. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 21(1):57-71. https://doi.org/10.4314/sajch.v21i1.6348
Haasbroek, H. 2008. Die laaste 60 dae van Bram Fischer. Joernaal vir Eietydse Geskiedenis, 33(3):81-95.
Haasbroek, H. 2009. Rebelle-ambulanskorps vir die Vrystaat, 1914. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 25(4):109-126.
Haasbroek, H. 2010. Nakie Smith (1845-1947) – Goewernante van die bekende en welaf Fichardt familie van Bloemfontein. SA Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 24(2):37-53. https://doi.org/10.4314/sajch.v24i2.64694
Haasbroek, H. 2010. Veelbewoë weg van die Indiërs in SA. Rapport (Weekliks), 14 November:14.
Haasbroek, H. 2011. ’n Seun soos Bram – ’n Portret van Bram Fischer en sy ma Ella. Kaapstad: Umuzi.
Haasbroek, H. 2012. “An absolute pillar of strength for her husband and the struggle”: Molly Fischer (1908-1964) – wife, mother and struggle activist. New Contree, 65:87-110.
Haasbroek, H. 2012. Beelde verrys nie altyd so maklik nie. Die Volksblad, 7 Desember:10.
Haasbroek, H. 2014. Die ontstaan van die unieke ondergrondse Reservoir-galery (2002) by Oliewenhuis kunsmuseum in Bloemfontein. Navorsinge van die Nasionale Museum, Bloemfontein, 30(4):47-70.
Haasbroek, H. 2014. Vlieëweek in Bloemfontein. Culna, 69:3-5.
The Bloemfontein Post. 22-9-1906.
The Daily News. 9-8-1882.
The Friend: 1-9-1853; 24-3-1854; 17-6-1862; 19-4-1877; 7-12-1866; 1-7-1880; 3-8-1882; 4-7-1890; 20-1-1906; 15-10-1906; 24-10-1912; 30-1-1914; 12-7-1918; 15-22-7-1918; 29-7-1918; 16-7-1918; 10-8-1918; 14-8-1918; 30-5-1925; 4-14-5-1925; 30-5-1925; 22-27-10-1930; 18-2-1947; 5-3-1947.
The People’s Weekly. 26-7-1918; 10-8-1918.

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.
