Kortpad-Praatjies I: Shortcut Chats I
Die Afrikaanse TipTop-Taalreeks is uniek omdat dit ´n internasionale karakter het en Kortpad-Praatjies I sluit tientalle stemopnames van grammatika-oefeninge in. Dit bevat ook dialoë wat in die Maroela-ateljees deur ´n span akteurs onder die leiding van Leon van Nierop opgeneem is. Hierdie werkboek sou egter nooit sy lesers, veral dié buite die grense van Suid-Afrika, bereik het as dit nie was vir die finansiële ondersteuning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, asook die PUK-Kanselierstrust nie. Al die betrokkenes by die werkboek is onder die indruk van die positiewe gesindheid en milde bydraes van dié instansies.
The Afrikaans TipTop Language Series is unique because it has an international character and Shortcut Chats I includes dozens of voice recordings for grammar exercises. It also contains dialogues recorded in the Maroela Studios by a team of actors under the direction of Leon van Nierop. However, this workbook would never have reached its readers, especially those outside South African borders, had it not been for the financial support of the South African Academy of Science and Art, as well as the PUK Chancellor’s Trust. All those involved in the workbook are impressed by the positive attitude and generous contributions of these institutions.
Product details
Chapters
-
1. Afrikaans in Konteks: Voëlvlug oor SA1. Afrikaans in Context: Bird's Eye View of SA
-
Deel 1: Topografiese kenmerke | Part 1: Topographic features
-
Deel 2: Ekologie | Part 2: Ecology
-
Deel 3: Staatkundige strukture | Part 3: Political structures
-
Deel 4: Demografiese raamwerk | Part 4: Demographic framework
-
2. Klankverwerwing: Letters en Klanke2. Sound Acquisition: Letters and Sounds
-
Eenheid 1: Litte losmaak | To loosen up
-
Eenheid 2: Goed begin is half gewin | A good start is half the battle
-
Eenheid 3: Die kort en lank van vokale | The short and long of vowels
-
Eenheid 4: Twee vlieë met een klap |Two birds with one stone
-
Eenheid 5: Besige bytjies | Busy bees
-
3. Alledaagse Gesprekvoering en Grammatika3. Everyday Conversation and Grammar
-
Eenheid 6: 'n Springplank | A springboard
-
Eenheid 7: Dagsê! | Hello!
-
Eenheid 8: Hoe gaan dit vandag? | How are you today?
-
Eenheid 9: Jou Saterdag is langer as jou Sondag | Your Saturday is longer than your Sunday
-
Eenheid 10: Elke jota en tittel is nodig | Each iota and tittle is needed
-
Eenheid 11: Wat gebeur nou? | What happens now?
-
Eenheid 12: Kan u ons voorstel, asseblief? | Can you introduce us, please?
-
Eenheid 13: Êrens gebore en getoë | Born and raised somewhere
-
Eenheid 14: Verskoon my! | Excuse me!
-
Eenheid 15: Koop die tyd uit! | Invest in time!
-
Eenheid 16: Hou die skoenmaker by sy lees? | Does the shoemaker stick to his last?
-
Eenheid 17: Geld praat nie meer nie, dit stotter | Money no longer talks, it stutters
-
Eenheid 18: Op die nippertjie | In the nick of time
-
Eenheid 19: Daar's 'n skroef los | Something's fishy
-
Eenheid 20: Gister, vandag en more se dinge | Yesterday's, today's and tomorrow's stuff
-
Epiloog
-
Addenda
-
Addendum I: My eerste honderd sinne
-
Addendum II: Ekstra oefeninge vir leeseenhede en enkele projekte
-
Addendum III: Evaluasievorms
-
Addendum IV: Temas geskik vir verskillende taalvaardigheidsvlakke
References
Barnby, A. & McLachlan, T., X-Kit Afrikaans for English speakers: A grammar guide, Pearson Education South Africa, Pinelands, 2012.
Banghart, Q., Afrikaans vir beginners, Werkboek vir Nederlandstaliges, NWU (AFNP118), ongepubliseer.
Blankenberg, C. (samesteller), Afrikaans vir Beginners, NWU NWU (AFNP118), ongepubliseer.
Borchert, Peter, This is South Africa, New Holland publishers, London, 1993 and 2000.
Bulpin, T.V., Southern Africa: Land of beauty and Splendour, Readers Digest Association South Africa, Cape Town, 1977.
Carroll, B.J. & West, R., ESU framework: Performance scales for English language examinations, Harlow: Longman, 1989.
Carstens, W.A.M. & Bosman, N. (red.), Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, Sesde uitgawe, Van Schaik’s, Pretoria, 2018.
Carstens, W.A.M., Norme vir Afrikaans, Enkele riglyne by die gebruik van Afrikaans, Van Schaik’s, Pretoria, 2003.
Cloete, D. & Engelbrecht, A., Vuvuzela-Afrikaans, Taalonderrig wat nie geïgnoreer mag word nie, Tweede uitgawe, Mediacor, Centurion, 2013.
Davids, A., The Afrikaans of the Cape Muslims, ed. by Willemse, H. and Dangor S.E., Protea Boekhuis, Multilingual Edition, Pretoria, 2012.
Dethmers, J., Zeg het maar! Uitspraaktraining Nederlands 2000, Wolters-Noordhoff, Groningen, Nederland Groningen, 2000.
Devos, R. & Fraeters, H., Vanzelfsprekend, Nederlands voor anderstaligen, Uitgeverij Acco, Leuven (België), 1996.
De Wet, Johanna (samesteller), Wat praat jy!, Protea Boekhuis, Pretoria, 2011.
Ehlers, D. & Van Beek, P., Oranje Boven, Nederlands voor Zuid-Afrika, Protea Boekhuis, Pretoria, 2004.
Falla, Tim, Soars, J, & Soars, L., Headway A1, Workbook, Oxford University Press, 2007.
Groenewald, P.W.J., Learn to speak Afrikaans, Shuter & Shooter (Pty) Ltd, Pietermaritzburg, 1976.
Hurford, E., South Africa, A visual celebration, Struik Publishers, Cape Town, 1996.
Grobbelaar, P.W & Jordaan, W., ʼn Liewe lawwe lollery, Tafelberg Uitgewers Bpk., Kaapstad, 1988.
Kuiper-Jong, Pauline & Beckers, M., Spreekvaardig, praktische method voor spreekvaardigheid in vreemde talen, Uitgeverij Coutinho, Bussum, 1999.
Loader, R., Van Dyk, T. & Human, C., Kortpad-Afrikaans, ʼn basiese grammatikagids, African Sun Media, Pretoria, 2021.
Loader, R., Afrikaans: ʼn Erfenis uit Europa, Asië en Afrika, Lesings aan die Universiteit van Wene, Oostenryk (ongepubliseer).
Loader, R., Die Afrikaanse Taal in konteks, Lesings aan Universiteit van Wene, Oostenryk (ongepubliseer).
Loskarn, E., Loskarn, D., Südafrika, Dumont Buchverlag, Köln, 2000.
Lutrin, B., Afrikaans Handbook & Study Guide, Berlut Books, Johannesburg, 2015.
Marais, Renée, Afrikakunde, Beeld van die Suid-Afrikaanse samelewing en kultuur in die Afrikaanse letterkunde (ongepubliseer).
Meiring, B.A. & Retief, R, Funksionele Afrikaans, Academica, Pretoria 1991, sewende druk 2003.
Opperman, D.J., Afrikaanse Kleuterverseboek, Tafelberg Uitgewers, Kaapstad 2000.
Preston, A., Pictorial History of South Africa, Gallery Books, New York City, 1989.
Prinsloo, A. F., Annerlike Afrikaans, Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal, Protea Boekhuis, Pretoria, 2009.
Reader, John, Africa, A biography of the continent, Penguin Group, London, 1998.
Sykstus, H., Taalvaardighede Afrikaans 176, Beginnervlak, US Taalsentrum, Studiegids.
Swanepoel, P.W.J., Learn to speak Afrikaans, Shuter & Shooter, Pietermaritzburg, sesde druk 1979.
Timman, Y., Manieren van praten, Wolters-Noordhoff, Nederland, eerste druk, sesde oplaag 2003.
Uys, I., Afrikaans vir almal, Taalreëls, Naslaanlyste, Algemene kennis, Pharos Woordeboeke, Kaapstad, 2015.
Uys, I., Die Afrikaanse makrogids, Taal- en algemene kennis vir vandag, Quillerie-Uitgewers, Kaapstad, 1998.
Van der Poel, C. et.al, Sillabus, Afrikaans vir nie-eerstetaalsprekers, België, Ministerie van de Vlaamse Gemeenschap, Departement Onderwijs, Brussel 1998.
Van Lill, D., Wonderlike Afrika, Lapa Uitgewers, Pretoria, 2005.
Van Selms, A., Abu Bakr se “Uiteensetting van die godsdiens”: ʼn Arabies-Afrikaanse teks uit 1869. Amsterdam: Noord-Holland.
Van Rensburg, C. (red.), Afrikaans in Afrika, J.L. van Schaik (Akademies), Pretoria 1997.
Van Schalkwyk, H., Afrikaans, A complete course for beginners (Teach yourself), Hodder & Stoughton Educational,1988.
Verdoolaege, A. en J. Van Keymeulen, Grammatica van het Afrikaans (2nd ed.). Gent: Academia Press, 2013.
Wynands, H. & medewerkers, Taal vitaal, Nederlands voor beginners, Werkboek, Intertaal Amsterdam/Antwerpen, vierde druk 2003.
Elektroniese bronne geraadpleeg:
ExtrAfrikaans, https://www.youtube.com/watch?v=83_XbpAVOGo
https://www.youtube.com/watch?v=Q_iyCd7hs4g
http://uahost.uantwerpen.be/apil/apil93/rolfnys1.pdf
https://af.wikipedia.org/wiki/Suid-Afrika#Onlangse_bevolkingsopnames
https://en.wikipedia.org/wiki/Geography_of_South_Africa
https://en.wikipedia.org/wiki/South_Africa#Geography
https://af.wikipedia.org/wiki/Eurasi%C3%AB
https://af.wikipedia.org/wiki/Amerikas
https://af.wikipedia.org/wiki/L%C3%AAer:Afro-Eurasia_(orthographic_projection).svg
https://af.wikipedia.org/wiki/Oseani%C3%AB
https://af.wikipedia.org/wiki/antarktika
https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Benguela_and_Agulhas_Currents.jpg
Arabiese Afrikaans, https://www.youtube.com/watch?v=ugYskrNTeqA
https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_renamed_places_in_South_Africa#Settlements (2020).
https://www.thoughtco.com/new-names-in-south-africa-43002 (2020).
& 2023
Beare, Kenneth, "Learn English With These Basic Conversation Exercises." ThoughtCo, Aug. 27, 2020, thoughtco.com/basic-english-conversations-1210096.
PISA-survey, https://www.oecd.org/education/school/programmeforinternationalstudentassessmentpi-sa/33690986.pdf.
Theunissen, P., Die windpomp en voedselsekuriteit, http://www.computus.co.za/Artikels/Die_windpomp.pdf (2016).
Gansbaai Courant, https://xplorio.com/gansbaai/gansbaai-courant/en/weekly-updates/editors'-choice/8840agulhaskus-se-golgotha/
IST https://www.internationalschooltutors.de
https://www.lekkeslaap.co.za/blog/ontdek-suidafrika-se-biome
Video-reeks: The World from Above, https://www.imdb.com/title/tt2639756/

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.
