“Ons laat tale werk”: Geskiedenis van die Eenheid vir Taalfasilitering en Taalbemagtiging aan die Universiteit van die Vrystaat, 1992-2018.
Die verhaal van die Eenheid vir Taalfasilitering en Bemagtiging (ETFB) in opeenvolgende gedaantes speel af teen die konteks van ’n veranderende en gedemokratiseerde Universiteit van die Vrystaat en buitelande meelewing deur ruim fondstoekenning deur n veniftige taalentrepreneur. Die kernbesigheid van die Eenheid was om taalonderrig, taalregte en taalkwessies onder die loep te neem, oplossings aan die hand te doen en waar moontlik te implementeer om sodoende studente, die Vrystaatse gemeenskap en die hele Suid-Afrika by te staan om ʼn nuwe demokratiese bedeling te aanvaar en ingrypende aanpassings te implementeer. Taalmiddele moes probeer vind word vir die sprekers van soveel verskillende tale ten einde mekaar behoorlik te probeer begryp. Die verhaal van die Eenheid word by tye ʼn spanningsvolle relaas van persoonlike oorlewing, van nuwe wêrelde geopen vir ʼn polities veragte en geïsoleerde land, van die skeppende krag wat die aanvaarding en benutting van transformasie inhou en beteken in die hande van brugbouers wat verandering aangryp tot heil en voordeel van alle taalsprekers in ʼn eens veragte land. Die tentakels van die Eenheid het wyd gestrek onder andere die WVK en Pansat en was n vormende faktor in die ontstaan van Gebaretaal as wetenskaplike dissipline.
Teikenlesers: Hierdie is ʼn belangrike narratief oor die Suid-Afrkaanse taaloorgang na ʼn nuwe demoktratiese bedeling en verskaf daarom belangrike inligting aan taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines, sosiolinguiste, taalbeplanners en taalhistorici. Die strominge en gebeurtnisse rondom die credo om “tale te laat werk” is deeglik bymekaargebring, gebruikersvriendelik georden en objektief en insiggewend ontleed en geïnterpreteer.
- Open Access ,
- Humanities ,
- Languages ,
- Afrikaans ,
Product details
Chapters
-
Eenhede, Uitdagings, Konteks en Leierskap
-
ʼn Omstrede taalnavorser tree na vore
-
Die ontstaan, ontwikkeling, herkonstitusionering en herposisionering en uiteindelike ontbinding van die ETFB (1992‑2018)
-
Die vestiging van Suid-Afrikaanse Gebaretaal as studierigting aan die UV
-
Die Multilingual Informatics Development Programme (MIDP) – sinergie tussen taalpraktyk en taalnavorsing
-
Die Suid-Afrikaanse Taalregtemonitor – vir Pansat ’n tydelike reddingsboei
-
Diverse projekte
-
Eindbesinning
References
ad hoc-gemeenskapstolke 2013. Terminologie vir gemeenskapstolke – ʼn interaktiewe boekie. Bloemfontein: Universiteit van die Vrystaat.
Bezuidenhoudt, E. 2018. Restructuring of the Department of South African Sign Language and the Unit for Language Facilitation and Empowerment. e-pos aan Theodorus du Plessis, 1 November 2018.
Botes, L., Weideman, A., Du Plessis, T., Zietsman, C. en Akach, P. 2010. Herstrukturering van Departement Afro-asiatiese Studie, Gebaretaal en Taalpraktyk. Fakulteit Geesteswetenskappe, 17 Maart 2010.
Botha, A., Engels as enigste taal nie maklike oplossing vir SA. Volksblad 18 April 2001:7.
CIPAL,2011(http://cipal2011.mmtools.eu/content.php?hmID=1828&smID=1557&ssmID=151&sssmID=33. Toegang op 27 April 2022.
Coetsee, M. Acting Dean. e-pos aan Fakulteitslede, 23 November 2016.
Coetzee, G. 1999. Hoofartikel sonder opskrif. Volksblad 30 Augustus 1999:9.
Cuvelier, P., Du Plessis, T., Meeuwis, M., Vandekerckhove, R. & Webb, V. (reds). 2013. Multilingualism for empowerment. Pretoria: Van Schaik Publishers (134 pp.).
Daily Sun, 6 December 2006. Notice. Free State Provincial government Language Policy. Boks 8.
De Klerk, 2001. Seminaar in taalbestuur by die UV aangebied.Volksblad 23 April 2001:4.
De Klerk, E. 2001c. Gebaretaal moet ʼn verpligte skoolvak wees, meen studente. Volksblad 8 November 2001.
De Lange, J. (smstlr). 2015. Verslag: 2014 tolkdiens op UV kampus. Bloemfontein: Eenheid vir taalfasilitering- en bemagting, Universiteit van die Vrystaat.
De Lange, J. 2018a. Bestaande genote. e-pos aan Theodorus du Plessis, 10 Augustus 2022.
De Vries, A. 2004. Roep die tolk nader as tale op dowe ore val. Rapport 27 Junie 2004.
Dedekind, N. 1994. ‘Bemarking-strategie nodig’. Volksblad 29 Oktobeksblad 1994:3.
Department of Arts and Culture. 2003. National Language Policy Framework. February 2003. Pretoria: Department of Arts and Culture
Departement Afroasiatiese Studie, Gebaretaal en Taalpraktyk. TPP 122. Boks 8.
Dlodlo, C. 2006a. Partye is optimisties oor beleid. Volksblad 14 Desember 2006:6.
Du Plessis, g.d. Projekvoorlegging aan die Vlaamse Raad. Taalfasilitering in die Provinsie Vrystaat. Elektr. Du Plessis.
Du Plessis, g.d. ʼn Taalbestuursmodel vir Plaaslike Regering in Suid-Afrika. Du Plessis Elektronies.
Du Plessis, T. 1993. Annual report of the Language Facilitation Programme.
Du Plessis, T. 1993. Linguicism alive and thriving. Democracy in Action, 9(2): 22.
Du Plessis, 1994 aan Le Roux, Direkteur van die Staatstaaldiens, 1994. Pretoria. 17 Augustus 1994. Du Plessis ETFB Geskiedenis. Elektronies.
Du Plessis, 1994. Language policy.
Du Plessis aan Luc van Doorslaer V. 1994. Antwerpen 18 Augustus 1994. Verlegging van lêer. Du Plessis Geskiedenis ETFB. Elektronies
Du Plessis,T. 1994. Aan die Direkteur OVM, 19 Augustus 1994. Du Plessis. ETFB Geskiedenis, Elektronies.
Du Plessis 1994. Algemene Taal- en Literatuurwetenskap aan dr Kas Deprez, België. 2 September 1994. Deprez se voorstelle en rektor Retief se reaksie. Du Plessis, ETFB, Geskiedenis, Elektronies, Du Plessis.
Du Plessis aan H Verster, UOVS Stigting, 17 September 1994. Befondsing van TFP. Met afskrifte aan Snyman en Lubbe, Du Plessis ,Eektronies.
Du Plessis 1994, Siening van meertaligheid. Elektonies.
Du Plessis, 1994. Afrikaans in beweging en die leer daaruit.
Du Plessis, 1994. Die toekoms van veeltaligheid in Suid-Afrika. Lesse uit die toring van Babel, 21 September 1994. Du Plessis, ETFB, Geskiedenis. https://doi.org/10.1080/02589349408705000
Du Plessis, 1994 aan Driven, Direkteur OVM, Du Plessis Elekt.
Du Plessis, T. 1995. Werkswinkel grondwetlike regte: taal: die provinsiale strukture. Maart 1995. ETFB Geskiedenis. Elektronies.
Du Plessis, 1995. Voorlegging aan die Volksstaatraad. Elektronies
Du Plessis, 1995. Voorlegging onderteken deur prof. AH Snyman dekaan en voorsitter Beheerkomitee, TFP Fakulteit Lettere en Wysbegeerte. Einde November ? 1995. Du Plessis ETFB Geskiedenis, Elektronies.
Du Plessis aan Galloway 1996. TFP publikasies.
Du Plessis, 1996. Finale verslag aan die Vlaamse Regering oor die werksaamhed van die TFP vir die tydperk 1 Junie 1996 – 31 Oktober 1996. Du Plessis ETFB geskiedenis. Elektronies.
Du Plessis en Lotriet, 1997. Databasis.
Du Plessis en Lotriet, 1997. The Interpreter Training Manual: Training the Conference Interpreter.
Du Plessis, T. & Wiegand, C., Report on interpreting at the hearings of the Truth and Reconciliation Commission Ap1996 to February 1997, pp. 10-29 in Du Plessis T.(red), Ond erweg na vertaal- en tolkopleiding in Suid-Afrika, Acta Varia 1997:96pp, UV, 1997.
Du Plessis, Geskiedenis van die ETFB, 1998. Elektronies.
Du Plessis, 1998. Inleiding tot die mini-kongres by die ATKV se 1998 jaarkongres, “Die ATKV vat vyf vir 2000”. Du Plessis ETFB Geskiedenis.Elektronies.
Du Plessis aan viserektor Fourie 25 November 1999:. 8pp.Mededeling van Du Plessis op ʼn latere stadium om die verloop van gebeure aan Fourie te verduidelik. Rekenaarinligting Du Plessis.
Du Plessis aan dekaan 2000. Lexica-progbram. 22 Oktober.
Du Plessis T. g.d. Bydrae tot die huldigingsbundel vir Webb, The Language Webb: Essays in Honour of Victor Webb. UPE Research Series C33.
Du Plessis, T. en Van Gensen, A. 2000. Taal en stryd 1989-1999: Gedenkbundel. Geselekteerde bydraes van die Taal en stryd-kongres. Pretoria: Van Schaik.
Du Plessis. Sakeplan soos uiteengesit op 9 November 2000. Du Plessis aan dekaan, 2001. Begrotingsopset, 2001, Boks 13.
Du Plessis aan dekaan, 10 Augustus 2001. ETFB.
Du Plessis aan die dekaan, 22 Oktober 2001:4pp. Beëindiging dienste ETFB-personeel aan akademiese programme in die Fakulteit. 22 Oktober 2001:4pp. Boks 16.
Du Plessis Dagboek, 2002. Elektronies.
Du Plessis, 25 Junie 2002. ETFB se bydrae to Rektorsverslag 2001: 2pp. Elekt. Du Plessis.
Du Plessis, 2002. Direkteur aan dekaan. Koördinering ATW, Taalpraktyk en Gebaretaal 22 Oktober 2002. Elekt. Du Plessis, ETFB, Geskiedenis. Du Plessis, T. 2003. “Taalbeleid aan universiteite in Suid-Afrika” Acta Academica 2003(2):82. https://doi.org/10.38140/aa.v0i2.813
Du Plessis aan Sakkie Steyn. 14 Oktober 2003. Fluistertolking, Departementele stukke. Boks 2.
Du Plessis, 2006. Taalmedium: 87-113.Du Plessis Elektronies.
Du Plessis, 2006. “From monolinguism to bilingual education: the repositioning of historically Afrikaans-medium universities in South Africa”. Language Policy (2006) 5: 87-113. Du Plessis, 2007. Foundations in Language Policy and Language Planning. TPM724. Boks 17. https://doi.org/10.1007/s10993-005-5627-5
Du Plessis, T., Naudé, J. & Nthongoa, M.E. 2008. Fourth quarterly report on the fourth leg of the Multilingual Development and Informatics Project (MIDP IV), 1 October 2008-31 December 2008.
Du Plessis, 2009. Language policy, language rights and language practice. TPP634. 2009. Boks 17.
Du Plessis, T., Lotriet, A. & Nthongoa, M.E. 2009. Fifth Quarterly report on the fourth leg of the Multilingual Informatics and Development Project (MIDP IV), 1 January 2009 to 31 March 2009. 15 April 2009. Bloemfontein.
Du Plessis, T., Akach, P. & Kambule,. T.J. 2009. Eight Quarterly report on the fourth leg of the Multilingual Informatics and Development Project (MIDP IV), 1 October 2009-31 December 2009. Bloemfontein.
Du Plessis, T. 2010. Language planning from below: the case of the Xhariep District of the Free State Province. Current Issues in Language Planning, 11(2):130-151. https://doi.org/10.1080/14664208.2010.505069
Du Plessis,T en Lombaard, S. 2011. Memorandum. Absorbering van Gebaretaaltolkdiens deur ETFB. Agreement. E-pos aan Helene Strauss, 25 Oktober 2013.
Du Plessis aan dekaan, 2014b. ‘Enkele sake by die beëindiging van my termyn as departementshoof. Elektronies Du Plessis, 30 Junie 2014.
Du Plessis, T. 2014c. Re: Fwd: Oudit Theo du Plessis verlof en eis vir daggelde. e-pos aan Corli Witthuhn, Lucius Botes, 3 November 2014.
Du Plessis, T. 2015. Response to report by Dr. Lis Lange, vice-rector: Academic, “Review on managerial concerns in the Departement of Linguistics and Language Practice and the Unit for Language Facilitation and Empowerment, 29 April 2015.
Du Plessis, T. 2017. RE: ULFE Advisory Committee meeting Monday 14 September 15h00 - 16h30.
Du Plessis, T. 2019a. SASL Navorsingsgenote. Voorlegging aan prof. Heidi Hudson, 5 Augustus 2019.
Du Plessis, T. 2020a. Refocusing the activities of the former Unit for Language Facilitation and Empowerment (ULFE) within the Department of South African Sign Language & Deaf Studies (SASL&DS), 30 Julie 2020.
Du Plessis, T. 2020b. Hersiene weergawe van SLIERP dokument. e-pos aan Heidi Hudson, 3 September 2020.
Du Plessis, T. 2020c. Refocusing the activities of the former Unit for Language Facilitation and Empowerment (ULFS) within the Department of South African Sign Language & Deaf Studies (SASL & DS), 3 September 2020.
Du PlessisT. gd. Projekvoorlegging aan die Vlaamse Raad. Taalfasilitering in die Provinsie Vrystaat. Elektr. Du Plessis. Geen datum.
Eiman, S. 2018. Shortlisting: HOD Sign Language. e-pos aan Theodorus du Plessis, Annalene van Staden, Annemarie le Roux, Anita Lombaard, Refiloe Khabo, NehawuFS Tshisikhawe Dzivhani en Heidi Hudson, 28 Junie 2018.
ETFB. 2004. Eenheid vir Taalbestuur, 1 November 2004.
ETFB. 2010. Eenheid vir Taalfasilitering- en bemagtiging. Jaarverslag, 1 Junie – 31 Desember 2010.
ETFB 2012. Eenheid vir Taalfasilitering- en Bemagtiging Jaarverslag 2012.
ETFB. 2013. Eenheid vir Taalfasilitering- en Bemagtiging Jaarverslag 2013.
ETFB. 2015. Eenheid vir Taalfasilitering- en bemagtiging Jaarverslag 2014.
ETFB 2017. International Consortium of Universities for Toponymic Education.
Faculty Committee Humanities (FCH). 2018. Agenda of Faculty Committee Meeting, Thursday, 20 September 2018.
Express, 28 November 2003:17. First language terminology project for Free State Legislature
Fonds voor Ontwikkelingszamenwerking - Socialistische Solidariteit.
Geldenhuys, C. 2013. Sixth Quarterly Report on the Fith Leg of the Multilingual Informatics Development Project (MIDP V), 1 October 2012-31 December 2012, Bloemfontein: Unit for Language Facilitation and Empowerment.
Geldenhuys, C. 2014. Kredietkaartbetaling. e-pos aan Theodorus du Plessis, 5 November 2014.
Gericke, M. 2007. ‘Organisasies kan tot taalregte bydra’. Ons Stad, 7 Junie 2007:12.
Geyser, R.M. en Msutwana, N.X., 2007. Report on the language policy working committee. Discussion held on 20 June 2007. Boks 8.
Grobler, C., Volksblad 28 Oktober 1998:4. Welkom se raad is leier in ontwikkeling van veeltaligheid. Hawthorne, P., Time 29 April 1996.
Herstrukturering van DAGT (Departement Afroasiatiese studie, Gebaretaal en Taalpraktyk), 2009: 23.
Idasa (Institute for a Democratic Alternative for South Africa). 1993. Shift away from bilingual approach. Democracy in Action, 7(2): 22.
Ingram, D.E, Language Centres. Their role, functions and management. John Benjamins Publishing Company. Amsterdam, 1994.
Joubert, C. 2018. Staat van beleggings – portefeulje 2018, Eenheid vir Taalbestuur en Bemagtiging.
Kalp, 2007. Proses tov beleidstoepassing. Volksblad 22 Junie 2007:4.
Korrespondensie tussen Du Plessis en die ATKV, 14 Februarie 2011.
Kriel, M., Loth, C., Webb, V. In honour of Theodorus du Plessis, 2015a Language Matters, Special issue, Vol. 46(3) November 2015: 319-324. https://doi.org/10.1080/10228195.2015.1116136
Kruger, A. (Ed.) 1994. New perspectives on teaching translators and interpreters in South Africa. Muckleneuk, University of South Africa. Language Education Programme 2014.
Leeuw, F. 2014. Brief soos aangevra. e-pos aan Theodorus du Plessis, 7 November 2014.
Levy, M. 2007. From Dakar to democracy. A history of Idasa. Cape Town: Idasa.
Lombaard, S. 2007. Report on a visit to Springfontein, Trompsburg and Philippoli, in preparation for the MIDP IV project, on 5 February 2007. Bloemfontein: Unit for Language Management, University of the Free State.
Lombaard, S. 2021. Onderhoud met Susan Lombaard, 10 Februarie 2021, Bloemfontein.
Lombaard, S., Du Plessis, L.T. & Kambule, T.J. 2010. Tenth quarterly report on the fourth leg of the Multilingual Informatics and Development Project (MIDP IV), 1 April 2010 to 30 September 2010. 30 September 2010. Bloemfontein. Loth, C-R., Steenkamp, J-M. en Du Plessis, T. 2013. Handleiding vir meertalige tekens / Manual for Multilingual signage. Bloemfontein: Rap Imprint, SUN Media.
Lubbe, J & Du Plessis, T. 2008. South African Language Rights
Monitor 2008. Suid-Afrikaanse Taalregtemonitor 2008. Sun Press 2012.
Lubbe, J. & Du Plessis T. 2009. South African Language Rights Monitor, 2009.
Lubbe, J & Du Plessis, T. 2010, South African Language Rights Monitor 2010. Eighth report on the South African Language Rights Monitor Project. https://doi.org/10.18820/9781920382056
Macfarlane, D. 1999. Humanities join the real world. Mail & Guardian, 12 to 18 February 1999. Minutes of the MIDP Project Committee 17 August 2007. Boks 12.
Mangaung Local Municipality Language Policy. 2003. Approved by Council on 27 November 2003 under item 51A3, and further amended by Council on 27 May 2004 under item 27A1. Bloemfontein: Mangaung Local Municipality.
Manyoni, T., 1996. Koördineerder, Voorstel vir uitbreiding van Logtis. Geen datum 1996. Du Plessis Elektr ETFB Geskiedenis.
Martel, H.,1999: 47. “Heroes, rebels, communities and states in language rights activism and litigation” in Kontra, M.,Phillipson, R. Skutnabb-Kangas, T. & Varady, T.(Eds.). 1999. Linguistic human rights overcoming linguistic discrimination. 1999. Berlin:Mouton de Gruyter. https://doi.org/10.1515/9789633865217-008
Memorandum of Agreement entered into between the Pan South African Language Board and the University of the Free State, 2006. Prof. LT du Plessis. Unit for Language Management, UFS 30 Augustus 2006. Boks 10.
MIDP Final Report 1999-2011. Boks 7.
MIDP Phase 111, 2005. Second quarterly report, 1 April – 3 June 2005. MIDP Project Committee. Boks 8.
MIDP Phase 111, 2006. Fourth Quaterly Report. 1: October 20 December 2006. MIDP Management Committee. December 2006. Boks 8.
MIDP. 2010. MIDP V Project proprosal to the Province of Antwerp for the period 2011-2013. “Meertaligheid voor meerkansen/Meertaligheid as bemagtiger/Multilingualism and empowerment”. 22 November 2010.
Minutes of the MIDP Project Committee 17 August 2007.
Moll, J. 2011. “Taalaktivisme en moedertaalonderwys”. Acta Academica Supplementum, 2011, 1:167.
Mondelinge onderhoud met prof. J Lubbe, 2 September 2019.
Mondelinge onderhoud met Du Plessis, 14 Oktober 2019.
Multilingual, Informatics and Development, 2000. Combined Project Between the Province of Antwerp, The Free State Provincial Government, the Free State University, the Belgium Province of Antwerp and the University of the Free State. Free State Provincial Department, Department of the Premier 15/11/2000. 400pp. Geteken deur die direkteur Mary Kodisang.
Mwaniki, M. 2004. Language planning in South Africa: towards a language management approach. Doktorale tesis, Universiteit van die Vrystaat.
Navorsingsuitsette, 2007-2009. Eenhede ten opsigte van artikels in goedgekeurde navorsingstydskrifte en publikasies wat aan die departement van onderwys voorgelê is. Finale Telling 2007-2009. Navorsingsuitsette 2009. Boks 16.
O’Connor, M. 1999. Eerbewys vir die UV-eenheid, Volksblad 11 Mei 1999:7.
O’Connor, M. 1999a. ATKV stel nuwe leerstoel in Tolking aan die UV bekend. Volksblad 11 Mei 1999:7.
O’Connor, M. 2000. Eerste gebaretaal-handleiding in SA saamgestel. Volksblad 12 Augustus 2000.
O’Connor, M. 2000a. ‘Gids oor bestaansveiligheid deur taaleeneid bekend gestel’. Volksblad 7 Oktober 2000:4
Persoonlike mededeling, 2022. Du Plessis 9 Februarie 2022.
Policy on the Establishment, Operation and Review of Extra-Academic Activities 2012. University of the Free State. 2012, 12 pp. Du Plessis Elektronies.
Projekvoorstel oor tolking aan die Vlaamse Regering: 5 Oktober 1995.
Rademeyer, R. 1999. Mens kan in gebaretaal ook fluister, skreeu en bid. Die Burger 8 Julie 1999.
Raper, P. Moller, L. en Du Plessis,T. 2014. Dictionary of Southern African Place Names. Jonathan Ball, Johannesburg.
L.. 2016, aan Du Plessis 21 Julie 2016.
Roos, J. 2007, Meer lande toon behoefte aan taalwetgewing. Volksblad 5 Maart 2007.
Sauer, D. 2005. VS-taalbeleid ‘nodig vir toeganklikheid’. Volksblad 10 November 2005:2.
Sempe, B.R. & Du Plessis, L.T., 2007. MIDP IV. Project Free State Provincial Language Policy.
Sinnaeve aan Kontroleur van Doeanne en Aksyns, 9 April 1996.
Singh, S., 9 September 2005. Brief van assistent hoof uitvoerende beampte, Pansat. Boks 12.
Smit, D. 1992. The Urban Foundation: transformation possibilities. Transformatin 18 (1992): 35-42.
Snyman, A. en Du Plessis, T. 1995 aan E. Combrinck, sekretaris Vrystaatse Wetgewer, 31 Oktober 1995.
SALRM 2003. South African Language Rights Monito for2003. First report on the South African Rights Monitor Project. 1 January – 31 December 2003. Compiled for PanSALB by proff. Lubbe, Du Plessis, dr. Truter. Sun Press Bloemfontein 2003.
SALRM 2004. African Language Rights Monitor for 2004. Third report on the South African Language Rights Monitor, 1 January – 31 December 2003. Compiled for PanSALB by: prof. Johan Lubbe, dr. Elbie Truter, Du Sinnaeve, T. DuPlessis aan Kontroleur van Doeanne en Aksyns, Jhb Lughawe, 9 April 1996. Afskrif aan Du Plessis, Elektronies.
SALRM 2005. South African Lanuage Rights Monitor for 2005. Fourth report on the South African Language Rights Monitor Project, 1 January 2005 – 31 Desember 2005. Bloemfontein. Eenheid vir Taalbestuur. Boks 8.
SAT2010. Die volle besonderhede van slegs die laaste gepubliseerde verslag word verstrek. Die verslag vir 2003, 2004, 2005 word verkeerdelik as “first report’ aangedui, maar 2006 is wel “fifth report” en daarna word niks aangedui nie. 2010 het in 2014 verskyn; 2009 in 2013; 2008 in 2012; 2007 in 2011; 2006 in 2010; 2005 in 2009?; 2004 in 2008?, 2003 in 2007; 2002 in 2006.
Strauss, G. et al. 1996. The Economics of Language Planning Report, Pretoria: Department of Arts, Culture, Science and Technology.
Theodorus du Plessis, Eleanor van der Westhuizen, Glen Taylor, 3 Junie 2014.
Third Quarterly Report 2008 on the Fourth Leg of the Multilingual Development and Informatics Project.
Tolking: Kwotasies en Fakture vir 2005. Boks 12.
Tollefson, J. 1991. Planning language, planning inequality. Longman, New York: 1991.
TRC, 1998. Truth and Reconciliation Commission of South Africa Report. Volume One. Cape Town.
Trew, R. 1994. The development of training models for African language translators and interpreters, pp. 73-102. In Kruger, A, (Ed.) New perspectives on teaching translators and interpreters in South Africa. University of South Africa, Muckleneuk, 1994:73-102.
Truter, E. 2002. Ontleding van die reaksies van die Afrikaanssprekende op taalmiskenning in die Vrystaat vir die periode 1994–1998 / Analysis of the reaction of Afrikaans speakers to language policy in the Free State 1994-1998. Southern African Linguistics and Applied Language Studies, 20(4), 283-301. 10 13, 2021 van https://doi.org/10.2989/16073610209486317
Unit for Language Management, 1 Maart 2010. Een bladsy. Boks 16.
United Nations Group of Experts on Geographical Names, 2011, (UNGEGN), Africa South Division. November 2011.
UA & UV 2001 (Universiteit van Antwerpen en UV), Die oulike klein boekie wat yslike groot kwessies aanpak. ʼn Gids tot bestaansbeveiliging in Suid-Afrika. Pretoria: Van Schaik Uitgewers.
Universiteit van die Vrystaat. 2005. Universiteitsraad Notule 16 September 2005.
UV. 2010. Unit for Language Management, 1 Maart 2010. Een bladsy. Boks 16.
Van Jaarsveld, S. 2018. Appointment as academic head of the Department South African Sign Language. Brief aan Du Plessis, 24 Augustus 2018.
Vassiliou, CP. 2003. Linguistic Skill Audit Report for the Mangaung Local Municipality (May 2003), 128pp. Bloemfontein: Unit for Language Facilitation and Empowerment, UFS. Boks 8.
Vergaderings van die Universiteitsraad 2 en 15 November 2000.
Vermeerbergen, M., 2018. Re: Vacant HOD post: Department of South African Sign Language, UFS. e-pos aan Theodorus du Plessis, 22 Mei 2018.
Vlaamse Raad, 1991. Nederlands in de Wereld. Internationaal Kollokwium, Brussel, 11 en 12 Oktober 1991. Het Verslagboek:1-221.
Volksblad 2001. Hoofartikel: Taalregte misken, Volksblad 27 April 2001.
Volksblad 2006. ‘Vrystaatse taalbeleid verdien almal se steun’. Redaksionele kommentaar. Volksblad 12 Desember 2006: 8.
Voorlegging 1995, prof. A.H.Snyman, dekaan en voorsitter Beheerkomitee, TFP. Fakulteit Lettere en Wysbegeerte. November ? 1995. Elekt. Du Plessis ETFB Geskiedenis.
Webb, V. & Du Plessis, T. 2008. Preface In Webb, V. & Du Plesssis, T. (Eds.), Language planning in tertiary institutions in South Africa. Special Issue. Southern African Linguistics and Applied Language Studies, 26(3): iii-xxii. https://doi.org/10.2989/16073610809486515
White Paper on Local Government, 1998.
Witthuhn, C. 2014. Fwd: Oudit, Theo du Plessis verlof en eis vir daggelde. e-pos aan Lucius Botes, Jonathan Jansen, Susan van Jaarsveld en Jurien du Preez, 31 Oktober 2014.
Zietsman, P. g.d. ʼn Taalbestuursmodel vir Plaaslike Regering in Suid-Afrika. Elektronies Du Plessis

This work is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 International License.
